English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 286
Total Views: 82 425 818
topics: 4 414
replies: 29 711
views: 17 350 339
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 600
topics: 13
replies: 152
views: 61 939
Mabalingwe Game Reserve
Limpopo, Bela-Bela
60
Total Ratings: 60
51   
9
Rated: 14 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Mabalingwe staanplekke

replies: 11
views: 325
26 Oct 2018 @ 17:18:53 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 466
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ons beplan om oor 3 weke vir ‘n midweek Mabalingwe toe te gaan.

Is daar enige staanplekke wat julle kan aanbeveel? Dit gaan heelwaarskynlik warm wees, so ‘n koelteboom is ‘n vereiste, as daar koeltebome is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 19:18:44 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 401
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Die ape by Mabalingwe is n GROOT probleem. As jy onder n boom gaan staan is die kans goed dat hulle jou tent so gaan bemors vanuit die boom dat jy dit nie weer gaan skoonkry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 19:24:57 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 466
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Eich, klink na moeilikheid. Miskien ‘n boom naby waaronder ‘n mens kan sit?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 19:35:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eich, klink na moeilikheid. Miskien ‘n boom naby waaronder ‘n mens kan sit?

....of n silver seil oortrek as jy het, dit maak darem heelwat makliker skoon as n tent

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2018 @ 17:12:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8177
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Neem maar n kettie en baie albastets saam

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2018 @ 17:26:37 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 466
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Kettie en albasters en lood balletjies reeds ingepak!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 06:46:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gooi 'n rubber slang op die tentdak met 'n stuk vislyn aan wat jy effens trek as jy net elkekeer verby loop.

Dan meeste van Mabalingwe se staanplekke is plaveisel. Hoop jy key 'n lekker staanplek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 07:23:35 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 183
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 24 years

Gebruik eerder klippies as ammo asseblief.

Lood is giftig en albasters wat rondlê is nie goed nie.

Dis sekerlik nie nodig om ape so hard te skiet dat dit hulle ernstig sal beseer nie - en dit net om hulle te verwilder.

Hou maar all kosware toe - met ‘n onlangse besoek aan Skukuza het hulle dit reg gekry om ammo bokse se clips oop te maak. ‘n Rek om die kaste kan dit verhoed. Een kampeerder het gaan kla en ‘n werker het opgedaag met ‘n sweep om die ape te verjaag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 07:52:11 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 466
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Dankie Leon. Ek stem saam om nie die ape seer te maak nie, gewoonlik as hulle 'n kettie sien kies hulle die hasepad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 08:51:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Leon. Ek stem saam om nie die ape seer te maak nie, gewoonlik as hulle 'n kettie sien kies hulle die hasepad.

Johan jy is beter as ek.  Ek self het 'n kettie maar kry die ape nie raak geskiet nie.  Dan bo en behalwe my vernuf met die ding moet mens altyd die ander karavane en mense in die omgewing in ag neem.

So die rekker gebruik ek net as dit in 'n veilige rigting is.  Moet dalk meer met hom oefen.

Die rubber slang het voorheen hier op die forum as raad gedien.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 08:56:48 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Staanplek 57 is volgens my die lekkerste staanplek in die hele oord.  Groot jakaranda boom.  Reg oorkant winkel.  badkamers, en swembad.  teen die draad.  die nyalas en rooibokke en bosvarke in die aand het kom kuier.  As jy gaan draai ry, pak maar kossies weg, en maak vensters toe.  maar vrek lekker.  ons was einde september daar.  as ek enige tyd weer gaan sal elke keer op 57 staan.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 09:05:56 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 466
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Dankie Leon. Nou net my kennisgewing gekry, staan op nommer 48, hoop dit is ook 'n lekker staanplek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required