English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 358
Total Views: 82 468 885
topics: 4 421
replies: 29 852
views: 17 361 253
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 9
views: 17 349 190
topics: 15
replies: 2
views: 387
Mbizi Game Lodge & Spa
Limpopo, Bela-Bela
55
Total Ratings: 55
49   
6
Rated: 10 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

MBIZI

replies: 8
views: 8858
01 Sep 2009 @ 12:03:43 pm
BELINDA
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 04 May 2009
More, kan iemand vir my laat weet hoe is Mbizi oord tans. 'n Tyd gelede was daar 'n paar negatiewe kommentaar daaroor, maar wil graag weet of als nou opgeklaar is. Baie dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2009 @ 13:13:40 pm
lnagel
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 19 Apr 2007
Hi Belinda Jy kan gerus daarna toe gaan. Ons was onlans daar en kan net met groot lof praat van alles. Hoop jy geniet dit daar soos ons. Groete Louis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2009 @ 20:32:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Inagel dankie ver die info ons gaan ook daar kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2009 @ 21:38:16 pm
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 139
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years
Hi Belinda, 'n kollega by my werk het daar gaan kamp in die begin van die jaar. hulle het 'n privaat badkamer gehad, maar die gewone ablusie was so skoon dat hulle besluit het om volgende keer liewer op 'n gewone staanplek te staan. groete nico
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2009 @ 14:46:31 pm
BELINDA
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 04 May 2009
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek voel nou baie gerus en kan soos 'n kind nie meer wag nie. Tel die "slapies" af. Ek het meer goeie goed as slegte goed van Mbizi gehoor. Nogmaals dankie. En as Nico van Wyk in die September skoolvakansie gaan, dan sien ons julle daar. Ons is staanplek J.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2018 @ 13:52:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14276
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
In vandag se Beeld....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2018 @ 23:12:34 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4373
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Mens kan maar net wonder of dit oor die lewenspolis gegaan het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2018 @ 13:28:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14276
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/sakeman-in-hof-na-vrou-by-lodge-sterf/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2018 @ 06:35:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14623
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk nou net......................................... my geliefde moeder sê altyd......  "Al trek 'n leun ook hoe so snel, die waarheid agterhaal hom wel! ! ! ! !"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required