English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 915
topics: 4 588
replies: 32 171
views: 17 497 729
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 89
replies: 71
views: 7 642

Keimoes

replies: 10
views: 229
05 Jun, 2022 @ 18:47:55 pm
Maurits
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 Apr, 2016
Experience: 52 years

Ons is oppad Kgalagadi toe en wil graag op Keimoes met die karavaan oorslaap. Weet iemand dalk van n goeie kampplek  in die omgewing? Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun, 2022 @ 23:35:39 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Vriende van ons het meer as n jaar terug oorgestaan by Tkabies....hulle was happy, maar was ook maar net 1x nag gewees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun, 2022 @ 08:09:07 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1604
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Alhoewel ek nog nooit self daar oorgestaan het nie, het ek nog net mooi dinge verneem van Oranjerus tussen Keimoes en Upington - naby Kanoneiland.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun, 2022 @ 08:09:37 am
Peet1
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 23 Apr, 2019
Hi.   Ek sal Oranjerus aanbeveel.  Dit is aan die suidekant van die rivier en net so bietjie verder gaan die N14 oor die rivier dan is jy binne in Keimoes.
Baie mooi groen grasperke, groot bome en mooi skoon ablusies.   Ons sou daar staan vir twee aande en toe dit uitgerek na een week.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun, 2022 @ 10:26:14 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 804
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

I'll third Oranjerus. Have stayed twice for 2 nights ea.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun, 2022 @ 15:07:41 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years

Oranjerus is tops. Jy sal nooit teleurgesteld daar vertrek nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun, 2022 @ 16:32:46 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Oranjerus!

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 18:39:31 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1604
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ons is oppad Kgalagadi toe en wil graag op Keimoes met die karavaan oorslaap. Weet iemand dalk van n goeie kampplek  in die omgewing? Baie dankie. Maurits

Wanneer wil jy pad vat Maurits? En het jy al besluit waar julle gaan oorstaan naby Keimoes? Ek aanvaar julle gaan net Twee Rivieren toe? Vir hoe lank?

Jammer vir al die vrae, maar ek is sommer net nuuskierig oor wat jy en Martie beplan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 19:52:19 pm
Maurits
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 Apr, 2016
Experience: 52 years

Chris, ons beplan om die 21ste Augustus te vertrek. 3 nagte by The Baths, 2 nagte by Groenrivier in Nieuwoudville, 2 nagte in Calvinia by die vleisfees, 2 nagte by Onzerust, 1 nag by Molopo Lodge ,5 nagte by Twee Rivieren, Ons wil graag probeer om n nag iewers in n tent of huise te slaap in die Kgalagadie as dit moontlik is. Ons het nog net plek in Twee Rivieren van 1 tot5 September.Oppad terug wil ons Augrabies besoek , maar nie eintlik daar slaap nie iewers anders. Oppad terug wil ons n plekkie of twee aan die Weskus aandoen. Ons moet die 12de terugwees want ons kleindogter verjaar. Jy is welkom om in te val waar jy wil. Groete. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 20:24:13 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1604
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Onze Rust - die een in Colesberg (al wat ek ken onder daai naam, maar dit klink bietjie van jul roete af) of bedoel jy dalk Oranjerus?

Lekker beplan. Ek vertrou jy kom reg met die beplande addisionele nag in Kgalagadi. Moenie vergeet van Kgalagadi Lodge sowat 6 km suid van Twee Rivieren nie - uitstekende plek 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 20:39:00 pm
Maurits
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 Apr, 2016
Experience: 52 years

Jammer. Oranjerus

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required