English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 962
Total Replies: 225 137
Total Views: 82 161 002
topics: 4 328
replies: 29 022
views: 17 302 926
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 434
replies: 113
views: 17 247 179
topics: 1
replies: 2
views: 9 192
Ilanga Caravan Park
KwaZulu-Natal, Banana Beach
4
Total Ratings: 4
4   
0
Rated: 05 Apr 2015
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Ilanga Karavaan Park

replies: 2
views: 9192
20 Jan 2010 @ 11:31:33 am
mthompson
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 19 Apr 2007
Dags almal. Is daar dalk iemand wat by die oord was (langer terug en onlangs) wat my kan vertel hoe hulle die oord gevind het. Netjies, te lang gras, geraas, netjiese geriewe, suur bestuur. Enige terugvoer sal waardeer word. Ons beplan om die oord gedurende April te besoek en was laas jaar ongeveer dieselfde tyd by Richardsbaai karavaan park wat ons nogals baie geniet het. Baie dankie byvoorbaat vir al die terugvoer. Kampgroete Morne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2010 @ 12:34:31 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Ons was Des in die park. Ons het agter die duin gestaan en geen probleem gehad met die wind nie. Badkamers was skoon en netjies en genoeg warm water, die mense bo by die strand het gekla oor die badkamers want daar was baie mense op die een blok. Ek het n storm water probleem gehad op my staan plek wat die bestuur nie wou uitsorteer nie, toe ons vra vir hulp het hulle gese daar is n kruiwa doen dit jouself. Verder kan ek met alle eerlikuid se ons het lekker gekamp. Ek sal weer terug gaaan. Jy kan ook kyk na Voetplaatpark net so 1 Km verder ook baie mooi
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 11:18:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is daar iemand wat onlangs hier was wat meer kan vertel....ervarings deel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required