
20 Jan 2010 @ 11:31:33 am
Dags almal.
Is daar dalk iemand wat by die oord was (langer terug en onlangs) wat my kan vertel hoe hulle die oord gevind het. Netjies, te lang gras, geraas, netjiese geriewe, suur bestuur. Enige terugvoer sal waardeer word. Ons beplan om die oord gedurende April te besoek en was laas jaar ongeveer dieselfde tyd by Richardsbaai karavaan park wat ons nogals baie geniet het.
Baie dankie byvoorbaat vir al die terugvoer.
Kampgroete
Morne