English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 915
topics: 4 588
replies: 32 171
views: 17 497 729
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 409
replies: 440
views: 23 928
topics: 7
replies: 23
views: 1 251
Hartbeeshoek Nature Reserve
North-West, Brits
41
Total Ratings: 41
40   
1
Rated: 02 Aug 2022
Type of Resort:
Family with children: 9
Party and youth: 1
Quiet and mature without children: 5

Hartbeeshoek Natuurreservaat Gekose Oord

replies: 7
views: 194
03 Sep, 2019 @ 11:46:46 am
CaravanParks.com
Administrator
81% Profile Strength
Posts: 2941
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 49 years

Hartbeeshoek Natuurreservaat - Brits, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Ons unieke bos-verblyf in Noord-Wes belowe ‘n onvergeetlike rustige wegbreek met selfsorg berghutte, ‘n luukse gastehuis en 38 goeie grasbedekte, skaduryke woonwa/ tent staanplekke. Daar is netjiese ablusie en opwas-geriewe. Die skouspelagtige voëls, wildbesigtiging, gerieflike verblyf en persoonlike diens deur ons personeel, verskaf ‘n idulliese bos-ervaring, ideaal vir ontspanning.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2019 @ 12:14:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dit was nou ook een van my top 10 plekke. 

Baie rustig net in die aand is die village daar naby se geraas baie erg, as hulle net beter musiek speel sal dit dalk beter wees en net tot 22h00, nie 24/7.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2019 @ 12:59:53 pm
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug, 2019
Experience: 33 years

Wonderlike plek en goeie mense!

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2019 @ 13:37:35 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sukkel om deesdae om gunsteling staan plekke daar te kry oor naweke teen R500 per nag aangesien hulle special het van R90 vir pensioenarisse wat 5 dae staan wat strek oor naweke ook. Hulle verkies liewer die R450 vir 5 dae as R1000 vir 2 dae. Maak vir my nie baie sin nie....maar dis hul oord en hul keuse hoe hul oord wil bestuur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2022 @ 15:06:51 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Moet erken ons het gister by Hartbeeshoek aangekom, en vanoggend bietjie rondgeloop in die kamp .... baie beïndruk sover.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2022 @ 15:09:27 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Bly om te sien dinge is weer aan die gang daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul, 2022 @ 11:48:19 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2110
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ons het begin Junie vir twee weeke daar gastaan. Baia lekker en goed onderhou. Die eienaar, Mimi is so gasvry en behulpsaam. Sy het tot vir ons n' kanselaasie gegee oor die lang naweek sodat ons kan bly. Ons het reg deur R100 per nag betaal.

Ons sal definitief weer terug gaan!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul, 2022 @ 15:08:36 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2110
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Toe ons daar was was die beste staanplekke nie deur lank staaners (maande) beset nie. Daar was drie lank staaners en hulle was almal heel agter teen die pad. Ek dink Mimi laat nie lank staaners in die mees populeere staanplekke toe nie. 5 dae is nou nie n' lank staaner nie. Ons kon kies tussen 5 staanplekke wat nog nie geboek was nie. Ons sou die lang naweek moes uit maar toe kanseleer iemand en ons was geholpe.

In my opienie was all die beste staanplekke meestal leeg.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required