English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 254
Total Replies: 229 884
Total Views: 82 371 418
topics: 4 381
replies: 29 404
views: 17 332 226
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 447
replies: 195
views: 17 251 710
topics: 5
replies: 22
views: 17 851
Happy Wanderers Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Kelso
16
Total Ratings: 16
15   
1
Rated: 17 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Happy Wanderes - Hoe lekker kamp mens hier

replies: 4
views: 1953
21 Jan 2017 @ 16:18:16 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1736
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek soek meer onlangste inligting oor die kamp. 

Waarde vir geld - is daar baie om te doen - is dit veilig - hoe is die strand gepak oor kersfees en nuwe jaar - wil jy terug gaan as jy al daar was, hoe is die ablusies, swembaddens etc.

Wie was nou daar ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2017 @ 13:53:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13726
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2017 @ 14:06:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13726
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
John. Lyk my jy is op soek na plek vir Desember? Het jy al Dolphin oorweeg? Ook maar duur...R900 vir jou en jou vrou...selfde wat jy nou betaal het vir jou en jou vrou by Saltrock. Verskil is Dolphin het jy nie see uitsig nie, maar jy los jou storm toue en nette by die huis...kan elke aand op vuur braai - beskut teen wind..en hulle maak jou asblikke en braaiers skoon en jou kar staan op jou eie site.😆😆Hoor graag van jou!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2017 @ 17:01:07 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1736
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Geert. Ek dink lankal om Dolphin te probeer. Probleem is ons wil graag die see sien terwyl ons in die kamp is. Ken die area baie goed en het reg langs Dolphin in die Bermuda eenheid permanent gewoon so paar jaar terug en weet dit is waarde vir geld want Ballito is net eenvoudig vrek lekker.

Sal maar nog bietjie uitkyk, Groete vir julle

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2017 @ 20:37:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13726
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Soos ek die ander drade lees het hierdie plek sy eie privaat strand...sal ook hierdie draad dophou...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required