English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 379
Total Views: 82 172 617
topics: 4 331
replies: 29 043
views: 17 304 662
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 122
replies: 36
views: 7 070
topics: 2
replies: 18
views: 9 176
Gariep A Forever Resort
Free State, Gariep Dam
40
Total Ratings: 40
35   
5
Rated: 02 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Gariep Forever Resort - Yes or No?

replies: 14
views: 5334
02 Jun 2016 @ 14:41:05 pm
Jakes
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 30 May 2016
Experience: 25 years
Enige onlangse kamp ondervinding by die Gariep dam? Ek het al die reviews op die blad gelees van meestal oornag kampeerders, daar is ook n paar wat my rede tot kommer gee, al was dit n jaar of twee gelede. Ons beplan n familie saamtrek die einde van die jaar, en oorweeg die oord omdat dit baie sentraal is.
Sal julle opinies waardeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 14:58:02 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Welkom,
Ons het al paar keer daar gekamp sonder probs.
Die met private ablusies is nogal oky.
Die ander ook, net ablusie sit aan bokant, weg van die water maar is natuurlik goedkoper.
Het ook hierdie naweek gaan kyk hoe lyk Aldam, tussen winburg en Ventersburg. Ook baie oky. So ongeveer 150kilo noord van Bloem op die N 1.
Dan is daar op N12, 30 kilos suid van kimberley, Riverside country, baie oky, kamp gereeld daar.
Is daar van die familie wat kamp en ander wat in chalets moet bly.?
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 15:04:40 pm
Jakes
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 30 May 2016
Experience: 25 years
Baie dankie Oom Koos. Ons kamp almal met karavane(3), maar kom van Gauteng, Oos Kaap en Wes Kaap. Dalk n tent of twee by vir die jongspan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 15:10:23 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Jakes, ons het al baie daar oorgestaan en dit nog altyd baie geniet.  Ons het hul privaat ablusies verkies.  Die swembaddens ens is fantasties.  Boonop is dit altyd heerlik om na die dam en brug te kyk.  Met ons een besoek was dit net na baie reëns en al die sluise was oop.  Dit was pragtig met die reënboog wat oor die waterval lê.

Ons het gedurende April 2016 'n forumlid ontmoet wat van daar af na PE gekom het (ek wil nie nou sy naam noem nie).  Hul was bespreek vir 7 nagte daar maar het na twee nagte opgepak.  Die rede, hul het in die nag wakker geword van geweerskote.  Daar was van verskeie mense items gesteel.  Wat hom bekommer het was die sekuriteit se houding, asof hulle iemand wou beskerm.  Die hele ding het vir hulle verdag voorgekom en hul het te onveilig gevoel om langer te bly.

Nou, dit kan 'n eenmalige gebeurtenis wees.  Die plek het nog altyd veilig voorgekom.  Aan die einde van die jaar is daar ook meer mense en sekuriteit dalk skerper.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 15:43:57 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Die privaat ablusies is so vier bymekaar, een per karavaan. Dws drie, en een ve die tente. Dans julle almal bymekaar. Sal goed werk. Maar die ander ook oky maar hulle is soort van in blokke opgedeel langs mekaar soos dit gewoonlik by kampe is. Hulle is ook nader aan die dam as iemand wil lyn natmaak. Daars nogal baie vis innie dam. Sal nou nie weet hoe vol gaan hy wees end van die jaar nie.
Beste is om te bespreek, mens weet nooit hoe beskikbaar staanplekke sal wees nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 16:04:05 pm
Jakes
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 30 May 2016
Experience: 25 years
Ek het al met hule kontak gemaak, dit is maar first come , first served. Kan ongelukkig nie staanplekke vooraf bespreek nie. Selfs die luxury staan plekke, maar hulle sal wel n "aantekening" maak as jy n spesifieke nommer vra. Jou staanplek word by aankoms toegeken. Maak dit moeilik as jy meer as een karavaan is wat langs mekaar wil kamp.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 16:15:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Watter tyd gaan julle ?
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 16:18:35 pm
Jakes
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 30 May 2016
Experience: 25 years
Beplan so van 17 Des tot 2 Jan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2016 @ 08:17:30 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Baie lekker plek, het al n paar keer daar oornag.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 20:01:57 pm
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years

Stayed there at least 10 times, always good.

Best to book now !!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 20:29:02 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1822
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Was nog nooit daar teleurgesteld nie. Altyd skoon en netjies en daarom een van ons voorkeur plekke.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 10:44:40 am
Wilhelm
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 26 Sep 2017
Kan julle my dalk se of daar braai geriewe is of moet jy jou eie braaier saam vat?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 11:55:49 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Hallo Wilhelm

Daar is geboude braaiers wat so langs die karavaan staan.   Daar is ook 'n kraan. 

Die braaier se rooster is maar vuil en soms baie gebuig.   Ek stel voor dat jy jou eie roorster saamvat.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 13:22:29 pm
Wilhelm
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 26 Sep 2017

Hallo Wilhelm

Daar is geboude braaiers wat so langs die karavaan staan.   Daar is ook 'n kraan. 

Die braaier se rooster is maar vuil en soms baie gebuig.   Ek stel voor dat jy jou eie roorster saamvat.

 



Dankie, sal so maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 15:16:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ons het daar oornag gedurende Desember verlede jaar. Dis met die af ry slag na Plet toe en die terugkom.
Meeste staanplekke is onder koelte bome. Ablusie is aan die kant van die kampplekke so teen effe skuinste op. Verste kampeerders het nogal 'n entjie om te stap. Swembad is lekker groot en die water lieflik.
Dam water was baie laag en mens sou 'n entjie moet stap om luntjie nat te maak.
Kan met boot of kuier vlot op die dam gaan ry. Die persoon gee jou sommer so in die ry 'n goeie feite van die dam en geskiedenis lesing. Heel interesant.

Ek sal maklik vir 'n naweek daar kamp. Langer as die watervlak van die dam weer hoër is.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required