English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 443
Total Replies: 264 841
Total Views: 83 681 151
topics: 4 554
replies: 31 637
views: 17 480 186
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 406
replies: 398
views: 22 465
topics: 18
replies: 43
views: 2 544
Dube Private Game Lodge
North-West, Brits
120
Total Ratings: 120
107   
13
Rated: 17 Jan 2022
Type of Resort:
Family with children: 32
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Dube

replies: 33
views: 1355
19 Jul, 2018 @ 14:21:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het nou bespreking gemaak by Dube.....Staanplekke is nou afgebaken en genommer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2018 @ 14:24:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Jy kan nou n staanplek nommer kies by bespreking!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2018 @ 17:06:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dube het vir my hul tydelike plan gestuur. Dié wat al daar was...watter nommers sal n goeie keuse wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2018 @ 07:25:58 am
Anonymous

Dit is nou werklik goed van Dube.

Geert ons was gedurende Maart daar. Ek dink elkeen se keuse verskil. Ons het natuurlik vir rustigheid en bosveld atmosfeer gesoek en besluit om bo by ablusie no: 5 te staan.

Daar is nou wel nie grasperke nie, maar die stands is redelik gelyk. Die ablusie is lekker groot en ruim asook netjies, maar ek moet bynoem dat al hulle ablusies netjies en skoon is, maar die wat meer onder by die swembad se kant is, is nie so groot en ruim nie.

As ek nommers moet kies bo by badkamer no: 5, sal dit wees soos volg:-

- 208

- 204

- 205

- 184

- 185

Ons het op no: 184 gestaan en is redeliki ruim, maar no: 185 is lekker groot, ruim met baie skadu.

Die stand nommers waarna ek nie verwys nie onderkant badkamer no: 5, het redelik baie ''slopes'' wat probleme veroorsaak as dit reen.

Die graspek stands onder by die swembad is uiters netjies, maar kan beknop raak en is redelik bedrywig agv deurlopers en voertuie wat in en uit beweeg vir oggend en middag wild besisgting.

Gaan geniet Dube, ek wil nie Weesgerus afskryf nie, maar ek dink Dube kan groot kompetisie vir Weesgerus wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2018 @ 08:01:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

UITEINDELIK! ! ! ! ! ! !

Die laaste keer toe ons daar was het ek vir myself gesê............ NIE FLIPPEN WEER NIE.

Weens die feit dat jy staan waar jy wou en dat die staanplekke nie ordentlik gemerk was nie was ons sonder dat ons wou sommer deel van 'n raserige kamp groep. As ek nie 'n LapatjieNet gespan het nie sou sommige mense seker hulle koppe teen my tafel gestamp het as hulle vroeg môre uit hul tent geklim het.

Nou kan mens weer dink om soontoe te gaan.

Ek is mos deel van Dube want ek en my seun is in die foto wat hulle gebruik op hul webblad.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2018 @ 08:08:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

50,51en 52

Die is 51

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2018 @ 17:59:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dankie Dennis. Goeie idee om nie by ingang te staan nie....met die oord wat nou so baie staanplekke het, dink ek dit kan nogals besig raak voor jou staanplek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2018 @ 18:03:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dis die rede hoekom ek nog nooit soontoe was nie....het al stories gehoor dat jy mense moet vra om te skuif om vir jou n plekkie te maak....dis onaangenaam. Bly hulle het dit verander....dis nie net ons 2 wat so voel nie...duidelik heelwat mense...daarom het hul dit nou verander. 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2018 @ 21:07:41 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Geert baie dankie vir laat weet v d nommer. Ja ek dink baie mense moes al wegdraai omdat hul nie plek kan kry om op te slaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
21 Jul, 2018 @ 09:56:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Is daar baie wild wat om die kamp beweeg....is dit die moeite werd om n grensdraad staanplek te kry daarvoor?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul, 2018 @ 09:10:03 am
Anonymous

Geert, redelike baie klein vlak varkies wat deur die oord hardloop, maar onskadelik.

So nou en dan sien jy Ε„ koedoe aan die grens draad beweeg.

Die beste is om soggens of in die middag om 16h00 die wild roetes te ry. Dit is Ε„ belewenes om die wild dan te besigtig.

Die wild roetes is baie netjies en elke roete sluit bymekaar aan.

Kyk na my rating op Dube vir meer inligting.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul, 2018 @ 22:26:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, redelike baie klein vlak varkies wat deur die oord hardloop, maar onskadelik.

So nou en dan sien jy Ε„ koedoe aan die grens draad beweeg.

Die beste is om soggens of in die middag om 16h00 die wild roetes te ry. Dit is Ε„ belewenes om die wild dan te besigtig.

Die wild roetes is baie netjies en elke roete sluit bymekaar aan.

Kyk na my rating op Dube vir meer inligting.

 

πŸ‘dankie...klink lekker

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul, 2018 @ 22:27:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

UITEINDELIK! ! ! ! ! ! !

Die laaste keer toe ons daar was het ek vir myself gesê............ NIE FLIPPEN WEER NIE.

Weens die feit dat jy staan waar jy wou en dat die staanplekke nie ordentlik gemerk was nie was ons sonder dat ons wou sommer deel van 'n raserige kamp groep. As ek nie 'n LapatjieNet gespan het nie sou sommige mense seker hulle koppe teen my tafel gestamp het as hulle vroeg môre uit hul tent geklim het.

Nou kan mens weer dink om soontoe te gaan.

Ek is mos deel van Dube want ek en my seun is in die foto wat hulle gebruik op hul webblad.

Leon...daai foto: Is dit by Dube of Bosveld Oase?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul, 2018 @ 06:02:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Leon...daai foto: Is dit by Dube of Bosveld Oase?

 

Dube ! ! !

Karavaan op 50. Tipper staan op 51.

Badkamer 3 (volgens jou staanplek skets) steek uit agter die hoek van my gewese Classique se tent.

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul, 2018 @ 06:09:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Kyk na die pad kant van die Classique op die foto is ook 'n klein stukkie gras perk.

Dit kan dalk staanplek 50 wees en die een waarop die Classique staan dalk 49.

Ek twyfel want die ou stukie gras tot by die paadjie is darem klein en net 'n tentjie kan daar staan.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul, 2018 @ 14:14:03 pm
Cruiser crazy
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 10 Jan, 2018
Experience: 42 years

Wil graag uitvind of die naweek van die 9 de Aug n lang naweek tarief gaan betaal.Die vakansiedag is immers op n donderdag. 

Live ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul, 2018 @ 14:30:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Wil graag uitvind of die naweek van die 9 de Aug n lang naweek tarief gaan betaal.Die vakansiedag is immers op n donderdag. 

Ja...daai hele naweek is R600/dag...so daai lang naweek gaan jou R2400 kos

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul, 2018 @ 04:37:41 am
Anonymous

Dit is n plus punt dat staanplekke genommer is. Wil weet wat is my toegelate area. Dankie Geert.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2018 @ 16:55:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Weet iemand hoe site 38 lyk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2018 @ 09:26:44 am
Anonymous

Weet iemand hoe site 38 lyk?

Geert, ek wil nie oordeel nie omrede ek slegs nog net een keer by Dube was, maar ek dink no: 38 is 'n lekker stand wat naby aan alles geleë is, maar die nadeel is, is dat jy bykans teen die draad heining staan.

No's: 119, 122 en 123 is ook redelik privaat met minimaal deurlopers en voertuie wat verby ry. As ek dit nie mis het nie, is dit ook redelike mooi gras staanplekke.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2018 @ 10:40:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dankie Dennis! Daai staanplekke onder die skadunette...is hulle ge-pave?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2018 @ 14:46:23 pm
Anonymous

Dankie Dennis! Daai staanplekke onder die skadunette...is hulle ge-pave?

Geert, ja hulle is ge-pave en baie lekker staanplekke, maar ook redelik beknop.

Ek glo al die staanplekke behoort nou redelik kleiner te wees as voorheen agv die nommer sisteem.

Sonder die nommer sisteem het elke kampeerder sy eie staanplek uitgelê soos hy wil, byvoorbeeld toe ek Maart daar was, was dit buite seisoen en waar ek gestaan het, kon daar seker nog 3x karavane gestaan het.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2018 @ 11:19:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek verkies die feit dat die staanplekke genommer is. Volgens my maar so bietjie meer beheer.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2018 @ 17:18:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek verkies die feit dat die staanplekke genommer is. Volgens my maar so bietjie meer beheer.

.....en afgebaken is. Ek stem saam Leon, dis hoekom ek nou n bespreking daar het, andersins sou dit seker nie gewees het nie. Die manne met die 1x tent/wa wat 3x staan plekke in beslag geneem het se dae is nou getel......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug, 2018 @ 21:31:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Oord plan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug, 2018 @ 06:21:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dit lyk maar effe beknop. Ek kan nie glo hulle het wel nog staan plekke ingedruk tussen die VIP staanplekke 1234 en staanplekke 50,51 en 52 nie. Die pad loop ook nog daar.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep, 2018 @ 12:50:36 pm
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul, 2016
Experience: 23 years

Hi Relaxed Camper

 

I camp ther often and always stad on the far left hand side its more relaxed and there is lots for the kid's todo. I'm from Rustenburg and its close for a week-end away.

Ashly Bartlett
0609701795
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep, 2018 @ 15:06:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hi Relaxed Camper

 

I camp ther often and always stad on the far left hand side its more relaxed and there is lots for the kid's todo. I'm from Rustenburg and its close for a week-end away.

Thanks Ashly! πŸ‘

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep, 2018 @ 07:25:59 am
Warren G
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 31 Jan, 2017
Experience: 12 years

It seems I might be the only one who doesn’t like their site “markings” at all! I’m not against the numbering - it should make things better - but in reality they have done it very badly. They have used small white bricks to make “lines”, but it is very difficult to figure out where the lines are. In many cases it is impossible to figure out where the boundaries of the site are. Secondly, many sites are horrible, with trees right in the middle, very uneven, and tiny! I don’t know how caravans (or even tents) can even fit on some sites. It might not matter if the place is not busy, but I would hate to be there when more than 200 groups are there. There must be unhappiness. I know this sounds very negative. I’m not trying to put Dube down - I actually really like the place, but I think they have made a mistake with how they have marked sites.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2018 @ 10:25:31 am
CycleNut
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 26 Jul, 2013
Experience: 10 years

Has anyone camped on #148 before?

We have two small kids so would prefer to be away from the open water as well main drive-ways (safety and dust).

Would just like a camper/s opinion to ensure that the stand is:

- Flat

- of a reasonable size (caravan+tent+gazebo)

- is not a flood-zone in the event of a summer downpour

(alternative sites offered were 161 and 212).

TIA

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 09:56:42 am
Liandi
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 23 Dec, 2019

Goeie dag,

 

Kan iemand asb vir my sê op die kaart, waar is Private Stand 2?

Is dit 'n ruim stand?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 14:03:58 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Goeie dag,

 

Kan iemand asb vir my sê op die kaart, waar is Private Stand 2?

Is dit 'n ruim stand?

Ons het Januarie by Privaat 1 gestaan. 2 was vir my ook baie nice gewees. Met watse karavaan of opset gaan julle?

Ek het n 10 meter lange tent opset en ons het gemaklik by P1 ingepas. 

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 14:26:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Goeie dag,

 

Kan iemand asb vir my sê op die kaart, waar is Private Stand 2?

Is dit 'n ruim stand?

Daar waar rooi gemerk is. Die hele staanplek is paving. Staanplek 1en 2 is aanmekaar en 3 en 4 aanmekaar aan ander kant. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 14:32:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Daar waar rooi gemerk is. Die hele staanplek is paving. Staanplek 1en 2 is aanmekaar en 3 en 4 aanmekaar aan ander kant. 

Privaat staanplek 2

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za