English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 576
topics: 4 383
replies: 29 442
views: 17 333 141
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 447
replies: 218
views: 17 252 045
Drakensberg Gardens Golf & Leisure Resort
KwaZulu-Natal, Underberg
5
Total Ratings: 5
4   
1
Rated: 09 Oct 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Drakensberg Gardens

replies: 12
views: 325
08 May 2018 @ 06:54:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Het iemand al hier gekamp? Wat was jou ervaring?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2018 @ 08:31:24 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5009
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Lyk na baie lekker plek.. Ek lees maar dat die staanplekke bietjie klein is, maar nou ja, Geert, die beste is om te gaan kyk?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2018 @ 09:41:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk na baie lekker plek.. Ek lees maar dat die staanplekke bietjie klein is, maar nou ja, Geert, die beste is om te gaan kyk?


Ja...daai lugfoto van oord lyk na n baie aangename setup. Fooie is ook baie goed. Sal masr hoor of iemand meer weet. Onder resort feedback is daar nie veel nie...net 2jaar terug waar hulle kla oor n verstopte toilet en persoon wat nie warm water gehad het nie...maar dis kort termyn probleem wat enige oord enige tyd kan oorkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2018 @ 10:24:30 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5009
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Die hele oord lyk nie of dit juis chaotiese plek is nie.. So ek sal dit enige dg probeer op die stadium... Dis eintlik die lekker van kamp, mens moet maar al die plekke gaan uit probeer ;-)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2018 @ 10:30:30 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Het iemand eerste rangse fotos.
Ons self is "berge mense"
Verkies egter Drakensville aan die berge kant vir staanplek. (Dink dis suid/oos)
Kamp tariewe buite seisoen is baie aanvaarbaar vir die ouer garde.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2018 @ 06:04:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wonder waar lê die karavaan park ...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2018 @ 06:04:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2018 @ 13:55:07 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 29 years
Het slegs karavaan park besoek. Die park is buite voor jy Drakensberg gardens kry aan regterkant langs rivier. Ablusie blok lyk van buite af verouderd maar netjies binne.Die gebied word as "low crime" gebied geklasifiseerd. Geen sekuriteits hek of sekuriteit gesien. Park is netjies en skoon. Fasiliteite binne Drakensberg resort.Underberg spar ... Puik.Pad na oord goed met mooi natuur. Oord was baie stil.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2018 @ 14:20:11 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 29 years
Twee fotos geplaas.
Puik restaurante by Dragenbergsberg resort en Castleburn.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2018 @ 19:06:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Het slegs karavaan park besoek. Die park is buite voor jy Drakensberg gardens kry aan regterkant langs rivier. Ablusie blok lyk van buite af verouderd maar netjies binne.Die gebied word as "low crime" gebied geklasifiseerd. Geen sekuriteits hek of sekuriteit gesien. Park is netjies en skoon. Fasiliteite binne Drakensberg resort.Underberg spar ... Puik.Pad na oord goed met mooi natuur. Oord was baie stil.

Dankie Ben. Mag die kamp terein die oord se fasiliteite gebruik...swembaddens ensovoorts?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2018 @ 20:03:38 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5009
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wonder waar lê die karavaan park ...
net regs van foto, maw nie in foto, maar regs van dit van wat ek gesien het_

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 05:16:57 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dit lyk na n baie rustige omgewing. 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 21:54:39 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 29 years
http://www.drakensberggardens.co.za/
Die website dui aan die koste van Karavaanpark. Dit lyk of dit deel vorm van Dragensberg resort. Kontak resort om duidelikheid te kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required