English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 236
Total Replies: 248 843
Total Views: 83 114 557
topics: 4 483
replies: 30 555
views: 17 427 303
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 459
replies: 352
views: 17 262 878
topics: 6
replies: 27
views: 8 637
Dragon Peaks Mountain Resort
KwaZulu-Natal, Winterton
21
Total Ratings: 21
21   
0
Rated: 12 Feb 2020
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 2

Dragon Peaks Bergoord Gekose Oord

replies: 2
views: 65
02 Sep 2019 @ 13:20:24 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2806
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Dragon Peaks Bergoord - Winterton, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Dragon Peaks Vakansieoord is geleë in die hart van die sentrale Drakensberge. Ideaal vir voëlkyk, stap en propvol avontuur. Daar is ‘n wye verskydenheid selfsorgeenhede wat wissel van hout-eenhede tot luukse suites. Woonwa- en Kampeerterrein met krag en televisie punte op elke staanplek. Die oord bied ook ‘n Restaurant, Kroeg, Winkel, Avontuur Sentrum, visvang, perdry en helikopter vlugte.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 21:55:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wil kyk of ek Desember by een van hierdie oorde in die berge kan plek kry vir n paar dae....berge bly maar spesiaal op sy eie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 08:22:33 am
Anonymous

Dragon Peaks is 'n lekker oord, mits jy ook maar die lekker staanplekke kry. Gelukkig is meeste staanplekke lekker groot en die bome nog groter.. massive...

Dragon Peaks het ook staproetes, dis hier waar ons met eerste kleintjie nog op pad in trop bobbejane vasgeloop het... Maar ok, swanger vrouens moenie eintlik so risiko neem nie. 

Gelukkig is mamma nie die jaar swanger of met pasgebore baba doenig nie, kleintjie behoort darem so 8maande al te wees die keer en volgende jaar gaan ons almal lekker stap

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za