Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6140 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2148 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
Dolphin Holiday Resort
Ons het nou 19 dae hier by Dolphin gestaan. Het dit baie geniet. Kon geen fout vind in die park nie. Park is baie netjies, badkamers heeltyd skoon, personeel vriendelik. Lekker kamp vriende gemaak. Nie lekker om terug te wees nie. Ek heg paar foto's van park aan. Regtig n plek om aan te beveel.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Die plantegroei is fantasties! Lyk baaaie mooi en lekker om daar te kamp. Miskien eendag....
Baie mooi. Eks beindruk.
Dis nou by Balito ??
I love camping all year round
Lyk baie nice daar, een op my bucket list, Johan ja dis Ballito
Jy's reg Johan.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
i like the trees and the grass it looks like a clean caravanpark
Tinyiko J Maluleke
Baie mooi, ek ry die 30ste Jan TO strand by Port Edward toe vir my maand vakansie, ek en vroulief kan daar in stilte gaan rus want die meeste mense werk mos dan al weer. Die rede is dat ek eerder die December rush vermy en vir ons is February n lekker stil tyd en natuurlik goedkoop ook.
Dis n baie mooi oord was al 2 keer daar deur nog nie gekamp nie
Haak daai wa kamp bly koning
Dis nie alles maanskyn en rose nie!
Geen see uitsig en nie 'n lekker swemstrand by Ballito nie. Die twee tel baie punte in my keuse van see oorde.
@Matt, ek wil nie spoke opjaag of iets vir julle bederf nie, maar ons was gewaarsku oor veiligheid op die dele naby Port Edward en ook spesifiek TO Strand. Veral as die kamp stil is, moet jul maar oplet hoe veilig alles om julle is, bedag bly en kommunikeer met bestuur en sekuriteit daaroor. Geniet in elk geval jul vakansie en bly veilig.
Al weer oppad iewers heen.
Dolphin en Villa Spa die twee netjiesste oorde aan Natalkus. My mening
Het by Dolphin van 1997 elke April vakansie gekamp tot 2006. Baie lekker karavaanpark. As jy daaraan kom hoef jy slegs weer jou voertuig te start die dag as jy weer daar ry. Alles is naby geleë binne stap afstand.
In 2006 het die strand n knou gekry deur die see wat land teruggevat het. Was nie sedert dan weerdaar nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ja Leon...die meeste strande het ten volle weer herstel, maar Ballito sin het maar nog steeds sy skade....jy moet fisies oor rotse swem aan die vlak kant om in see te kom. Weet nie hoekom hierdie strand nie heeltemaal weer wil regkom nie?
Ek stem saam oor villa spa. Ons was eenkeer daar toe natalia vol bespreek was en is nie spyt nie.
Ook agtergekom die eienaars is bekendes.
Die villa verdien sy sterre.
I love camping all year round
Goeie Dag
Ek beplan om n draai by Dolphin te gaan maak (buite seisoen)is daar n spesifieke staanplek of staanplekke wat julle wat al daar was kan aanbeveel?
Soek jy meer son of meer skaduwee?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het tereinplan by die huis....sal nommers vanaand post
Lyk baie mooi. Seker baie duur ook