English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 266
Total Replies: 215 047
Total Views: 81 742 903
topics: 4 179
replies: 28 321
views: 17 251 770
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 412
replies: 18
views: 17 241 120
topics: 7
replies: 1
views: 522
Dolphin Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Ballito
34
Total Ratings: 34
34   
0
Rated: 09 Apr 2019

Dolphin Holiday Resort Ballito

replies: 26
views: 6889
23 Sep 2016 @ 11:22:06 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
I am considering going to this resort in July next year, and wanted to check on the forum what people have to say about it. To my surprise no mention is made of it on the forum - or am I just plain "dof" ! I need to decide between Dolphin in Ballito and Salt Rock in Umhlali. Any recommendations? Both are given equally good reviews by "Flip en Tilla".
PS. It is for three adults - my wife and I and our adult daughter who lives in the UK. I look forward to your responses. Frans
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 11:44:45 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1139
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years
Depends what you want....In July the resort has some stands along the perimeter that tends to be cold and in shade most of the day, not pleasant during winter! So if you go make sure you have a stand that has at least some early morning and late afternoon sun to take the edge off winter a bit. The resort is clean and well-run but also not on the beach so you cannot see (and mostly) hear the ocean, we found it a bit of a bummer when traveling all the way to the seaside and then having to walk to get there. If your party has people who are older and cannot walk some distance you will find the resort not so nice... I'd rather look for another resort close/on the beach like Salt Rock just a few km's further. Here you will hear the ocean and you will be very close to the beach...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 12:07:13 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Weet nie wat aangaan nie....so n ruk terug was hierdie oord ook nie op feedback nie en toe weer terug. Sien ook hy is nou weer missing?????
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 12:12:40 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1875
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

I prefer Salt Rock with the paved /artificial grass stands and for the seaview. We have good weather in July with very little wind.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 12:44:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Was al paar keer by Dolphin gewees en nog elke keer baie geniet. Het nog nie by Salt Rock gekamp nie....maar dink altwee is goeie keuses. Geniet dit waar jy ook al gaan!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 14:08:45 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
Dankie almal vir julle insette. Waardeer dit baie!
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 15:10:43 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Salt Rock is die plek vir my. Kuier weer in Desember daar. Veilig, vriendelik en moeilik om plek voor by die strand te kry. (Ek het hom)  Jy kan nie n vout maak. Ek het permanent in Ballito gewoon reg op die hoof strand langs Ballito karavaan park. Die karavaan park is goed toegerus en baie gewild word baie goed onderhou ook. Sien ongelukkig nie die see en is gelee agter die geboue. Wat jy ook al kies moet nie n ete by die Mozambican reg oorkant Ballito karavaanpark misloop. Balito het lekker eet plekkies die strand maar jy kamp nie so dat jy die see kan sien.

Salt Rock is reg op die strand met Salt Rock hotel reg langs die karavaan park. Kan daar ontbyt en alle etes geniet. Nie ver van n winkel sentrum. Die kamp en ablusie blokke word goed onderhou. Vat net jou eie braai saam. Beslis een van die lekkerste plekke waar ek al gekamp het

 

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 18:23:13 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1710
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Dit bly maar persoonlikke keuse. Ek en Susan geniet Dolphin baie en gaan dikwels daarheen. Ons het nie n behoefte om die see te sien of te hoor nie want ons bly by hom. Om Ballito toe te gaan is vir ons rondloop. Daar is lekker koffiewinkels en eetplekke naby en Umhlanga met sy mooi mall(Gateway) is naby as ma haar dinge wil doen. As jy wil see toe gaan (en miskien die wind wil trotseer) is Salt Rock die plek. Albei het sy voordele en nadele. Ons verkies Dolphin omdat hy baie naby die see is maar tog beskut teen die winde. Jy hoef nooit aan tente te hang nie en as die weer sleg is,is jy nie bang om jou tent alleen te los nie. Alles dus maar persoonlikke keuse. Maak jou keuse en geniet jou verblyf. Beide keuses is goed wat by jou omstandighede sal pas.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 21:05:38 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2609
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Have camped at Salt Rock in the wind.
Should you get one of the front stands, you will have no cover what-so-ever. We had a sa
Stand, probably closest to the Hotel and the first one with cover, so had nice sea view as well as cover. Was very cold and windy, so no swimming in the tidal pool or the sea, but enjoyable and relaxing never-the-less.
Not allowed to do your washing and hang it up on your site when we were there, so need to use the laundromat & tumble driers at the camp, which were not cheap or for our convenience.
We understand that they do not want to have the resort looking loke a squatter camp, but this is a bit rediculous, as far as I am concerned.
Have not been to Ballito, yet.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 22:32:40 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
In Oktober 2016 se uitgawe van Wegsleep is daar n artikel van beide hierdie oorde....Salt Rock en Dolphin...lees gerus
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 14:15:38 pm
Danie en Barbara
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 17 Jun 2016
Experience: 6 years
Was by Salt Rock met ,n tent en het die stand baie klein gevind....weet regtig nie hoe mense met groot karavane daar inkom nie. Ons het 'n paar keer gesien hoe mense ampter karavane stamp wanneer hulle in die nou paadjie moet omdraai om uit te gaan. As see liefhebber was dit wonderlik vir ons. Dink hulle kan buite storte naby die ingang sit want mense kom van die see af reguit badkamers toe om af te spoel..die vloere is altyd nat en vol sand. Maar andersins word dit mooi skoon gehou. Net my persoonlike opinie...en ek was net een keer daar.
ALLES IS 'N GEJAAG NA WIND.....AS JY NIE KAMP NIE :
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 14:41:00 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
Dankie almal! Het ook die article in Wegsleep gelees. Ek neig nou na Salt Rock, maar gelukkig bly ons in KZN nie te ver van Ballito nie. Gaan Vrydag daar 'n draai maak en self kyk voor ons besluit en bespreek Frans
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 22:10:28 pm
Riaan
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 29 Oct 2007
We camped at Salt Rock last Desember. All in all a well run park. As mentioned the ablution blocks are neat and are cleaned regularly. The artificial grass on the sites are great.

We camped right in the front and access is indeed difficult especially when the camp is full. Either practise your reverse skills or hope for a friendly neighbor to help push your caravan into place. The wind can be nasty so pack a net or storm straps. There is no pool but you are allowed to use the pool at the country club. It is within walking distance but you have to cross a busy street. We opted to drive as we have 3 small kids. Going for a swim was therefore quite a mission. The beach close to the park is not safe for kids as it drops steeply to the water.

The biggest drawback for us was the tidal pool right infront of the park. The tidal pool is on public property so the park has no control over who is allowed there. Over weekends the place got flooded with people. Drunk people was also a real problem and to a certain extend spoiled our holiday. One of the guys got so drunk that he lost all control of bodily functions while standing knee deep in the tidal pool and puking his guts out. Definately not the view I was expecting. Due to this we spend most days at the pool or at one of the other beaches.





👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 22:51:21 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Daar hy Frans. Ek kuier vanaf 17 Desember in Salt Rock. Aaangesien jy in daar in die omgewing is kan jy mos altyd n vleisie kom saam braai, altyd welkom.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2016 @ 06:41:19 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11804
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos al voorheen genoem het ons elke jaar sedert 1997 tot 2006 gedurende die April vakansie by Dolphin gekamp. Dit was sekerlik die lekkerste kampe in ons lewe. Jy is naby die see maar het geen bekommernisse oor winde en dies meer nie.  Die oord het sy eie swembad en na 'n dag op die strand 'n lekker laafenis om die sout af te spoel.

Sekuriteit is tops en mens sien die kinders net wanneer hulle honger raak. Meeste winkels is so naby as jy by die oord aankom hoef jy eers jou voertuig aan te skakel die dag as jy daar ry. Als is stap afstand van jou af. Beste staanplekke is 47, 49 en 51. Ek en my broer het altyd op 47 en 49 gestaan die hele staanplek gebruik vir kamp en ons voertuie op die oprit gestop na ons staanplekke toe want net ons gebruik daai oprit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2017 @ 17:40:05 pm
Cruiser
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Mar 2017
Experience: 54 years
Hello everyone,

We considering going to Dolphin Holiday resort. Anyone been there lately? How is the security, resort access to beach. Cleanliness, staff friendliness. How is the campsites? Do I need to take my own braai?

Cobus

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2017 @ 18:02:55 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek weet nie wat het van die feedback van Dolphin holiday resort op hierdie website geword nie...het laasjaar navraag gedoen...maar nog niks gehoor nie. Hierdie is een van my gunsteling parke...net jammer die pryse word maar bietjie rof, maar is maar n algemene tendens lyk my by baie Natalse kus oorde. Ek het nog altyd veilig gevoel hier alhoewel ek dink toegang baie maklik verkry kan word tot oord....veral via die tee tuin area wat oop is vir hele publiek (op dieselfde grond) Maar nog nooit ongewenste persone sien rondloop in kamp area nie. Personeel deurgaans vriendelik en behulpsaam. Klein supermark oorkant die pad...lekker gerieflik. 5min se stap na hoof swemstrand. Skoon badkamers. Moet eie braaier saam neem. Lekker staanplekke...val nie oor mekaar se tent toue nie. Swemstrand afgelope paar jare rotserig. Lekker wandel roetes langs see. Naby groot winkels soos Game, Checkers, PnP, Spar, Food lovers market, restaurante ensovoorts. Kamp is naby aan see...maar het nie see uitsig nie. Lekker beskut teen wind....nog nooit nodig gehad om storm toue te gebruik nie. Wanneer wil jy gaan?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2017 @ 18:07:54 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1710
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Een van die beste kampplekke in KZN. Familie gedrewe besigheid en alles is pragtig en skoon en gerieflik.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 18:54:47 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek het gerugte gehoor dat Dolphin aan die einde staan met hul "lease" met munisipaliteit. Weet iemand meer? Of kontrak hernu is?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2018 @ 08:27:23 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon..ek het nou op jou plek gestaan...49
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2018 @ 06:06:32 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hierdie uil net buite Dolphin in die straat gekry...besig om reismiere te eet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2018 @ 06:24:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11804
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis puik. Ek en my broer het altyd daargestaan. Ek op 47 naby die skuins oprit en hy op 49.

Ons het dan die karavane heel teruggeskuif tot teen die agterste bome en beide die voertuie op die skuins oprit parkeer. Op die manier het jy 'n baie groot staanplek voor jou en die karavaan is teen 13h00 -14h00 heeltemal in die middag koelte.

Terloops die staanplekke agter die skuins oprit waarvan ek praat het 'n groot Natalse wildevy boom wat daar staan.  Hoog bo in die boom is 'n dik stam wat horisontal loop met 'n piesangboom wat daarbo op daai tak groei.  'n Paartjie gevlekte oor uile sit gewoonlik teen skemer elke aan daar op daai tak.

Ons het hulle 5 van die 9jaar wat ons in April daar gekamp het hulle daar gesien.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2018 @ 06:26:11 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11804
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Watse tipe uil is dit. Kannie uitmaak en in boek soek nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 05:55:25 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ons is op die ou end Salt Rock toe. Baie lekker, maar die wind het ons so trotseer dat ons ‘n dag vroeg daar weg is - my vrou  sal nie weer soontoe nie!

Volgende keer sal ons Dolphin toe war die wind klaarblyklik nie so kwaai is nie. Beplan om in Mei volgende jaar ‘n week daar te gaan staan.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 06:04:07 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11804
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Julle sal nie spyt wees nie.  Die oord is agter die groot vakansie woonstelle en heel uit die wind uit. Maar die strand is steeds 'n gemaklike stap afstand met baie strand goete en toebehore van die oord af.

Ons was lanklaas daar en verstaan dat die see so bietjie van sy sand teruggevat het en is die swem area bietjie rotserig so wees maar versigtig.  Toe ons vir jare elke April daar was, was die swemgebied netjies gelyk en kon mens sommige tye vêr in die water in stap voordat die water bors diepte was. Maar ja so gee en vat die see mos maar.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 06:52:45 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dolphin is heerlik beskut teen daai faktor. Ons het altyd in Kingfish straat gestaan wat die laagste punt van die oord is.....op die strand het ons soms basies weggewaai, en kom dan op staanplek - dan is daar net basies n briesie wat deurkom. Nog nooit nodig gehad om enige voorsorg vir wind te tref nie soos storm nette, toue, spesiale tent penne ensovoorts nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 21:21:40 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Julle sal nie spyt wees nie.  Die oord is agter die groot vakansie woonstelle en heel uit die wind uit. Maar die strand is steeds 'n gemaklike stap afstand met baie strand goete en toebehore van die oord af.

Ons was lanklaas daar en verstaan dat die see so bietjie van sy sand teruggevat het en is die swem area bietjie rotserig so wees maar versigtig.  Toe ons vir jare elke April daar was, was die swemgebied netjies gelyk en kon mens sommige tye vêr in die water in stap voordat die water bors diepte was. Maar ja so gee en vat die see mos maar.

 

Ja Leon....dis n groot jammerte dat daai strand nie meer wil herstel nie. Sommige tye is dit erger as die ander. Ons hoofrede dat ons nie Desember na hierdie oord gaan terugkeer nie, is oor die strand wat soms onplesierig kan raak oor die rotse. Ons is mense wat daarvan hou om in die see te swem....maar soos afgelope Desember kon mens net 3dae van die 21 dae in die see geswem het....hele swemgebied was rotse. As mens wou swem moes mens per voetuig na ander strande beweeg....... Die Desember daarvoor het ons die laaste klomp dae vanaf Dolphin na Villa Spa toe gegaan....dit was hemel op aarde gewees om sand onder jou voete te voel as jy swem!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First