English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 329
topics: 4 377
replies: 29 365
views: 17 329 725
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 660
Kruger National Park, Crocodile Bridge Camp - SanParks
Kruger National Park, Crocodile Bridge
14
Total Ratings: 14
14   
0
Rated: 25 Jun 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Crocodile Bridge Ruskamp Gekose Oord

replies: 3
views: 69
01 Jul 2019 @ 14:29:59 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2713
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Crocodile Bridge Ruskamp - Suidelik, Kruger
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie verruklike klein kampie is geleë in die suid-oostelike hoek van die Kruger Nasionale Park aan die noordelike oewer van die Krokodilrivier. Die wildbesigtigings-gebied staan bekend as die Suidelike-Sirkel en is bekend vir sy konsentrasie van verskeie leeutroppe. Dit is ook die tuiste van ‘n groter presentasie van die Kruger Nasionale Park se renosterbevolking. Kom en ervaar hoe die mens in harmonie met die natuur kan lewe. ‘n Skrille kontras tussen die wildernis en die lewe daar buite.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 16:14:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die Kamp met die meeste stof en lawaai. 

Desember en April nie een Renoster daar gekry nie. 

Solank as wat die pad teen die draad afloop na die weermag kamp en werkers sal dit maar sukkel om onder die top 5 te kom. 

Hulle sukke nou al 5 jaar om die pad te skuif dat hy van bo op die draai moet in gaan. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 19:51:41 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Stop gereeld hier vir my eerste aand in die KNP. Dan is ek lekker vroeg by Onder Sabie. Ek hou nogal  van die plek. Net seker maak dat jy voor al die dagbesoekers op die pad is.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 19:51:43 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Stop gereeld hier vir my eerste aand in die KNP. Dan is ek lekker vroeg by Onder Sabie. Ek hou nogal  van die plek. Net seker maak dat jy voor al die dagbesoekers op die pad is.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required