English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 453
topics: 4 356
replies: 29 213
views: 17 317 122
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 630
topics: 5
replies: 50
views: 31 396
Abba Game Lodge
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
5
Total Ratings: 5
3   
2
Rated: 05 Oct 2017
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Bosfontein

replies: 19
views: 5062
25 Aug 2014 @ 11:47:57 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Wie gaan ons sien by Bosfontein van die 25ste September tot Sondag ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 11:58:06 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Jammer Wilsur kan dit nie maak nie staan die kinders by dat hulle n bietjie af is

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 12:40:59 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Wilsur ek stel ook uit een of ander tyd moet ek Bosfontein probeer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 12:49:01 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Ek sal die plek maar 'n skip gee. Jy kan nie ingaan voor op 'n Vrydag 11 uur die oggend nie. Dankie nie vir ons nie want ons wil al Donderdag gaan kamp. Niks fout met die plek baie mooi was al daar maar dit gaan oor die tyd.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 13:21:56 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hessie dié is 'n langnaweek ons gaan die Donderdag in tot Sondag, kies net jou naweke anders.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 15:42:36 pm
Anonymous

Ek het al gaan soek na die plek toe ons by Weesgerus was, maar in my D*nn*r verdwaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 15:47:55 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Wilsur,

Die naweek bots met die forum.

As my vrou daardie naweek af is, sal ons dit oorweeg - as sy werk sal ek Klub Amigos oorweeg -dis net 'n bietjie nader en makliker pad om vir die Saterdag oggend in te ry - dis as ek nie self met krieket betrokke is nie.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 16:04:09 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Was al daar het pragtige badkamers die plek is nie goedkoop nie maar jy betaal vir die gerief

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 16:56:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Pragtige plek sou jou gejoin het maar sit in UAE. Kannie al wil ek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 18:44:13 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1683
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Ons is mal oor Bosfontein......ongelukkig daardie naweek by Bokpoort naby Clarens. Rys die Saterdag 4x4 roete in die Golden Gate park. Vrou raas met my.........ons is elke naweek in September en Oktober weg. Ons kamp tot ons tonge uithang......
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 19:04:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Heindrich jou VARK! ! ! ! ! ! ! ! !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 19:07:12 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja ja Heindrich vryf dit in julle moet geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 19:37:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

David

Nee dit bots met niks, dit is net ons wat daar gaan wees en wonder wie gaan ook daar wees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2014 @ 23:06:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
was nog nie daar nie,,,,,,,
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2014 @ 07:30:21 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Forum is by Lovers Rock van 24 tot 28 September, maar verander nie die res van my pos nie - niks sê ek mag nie met 'n "Bul" ondersteuner meng nie.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2014 @ 08:12:42 am
Anonymous

Ons is mal oor Bosfontein......ongelukkig daardie naweek by Bokpoort naby Clarens. Rys die Saterdag 4x4 roete in die Golden Gate park. Vrou raas met my.........ons is elke naweek in September en Oktober weg. Ons kamp tot ons tonge uithang......

Heindrich, die Hollywood filmsterre sê glo altyd "Break a leg" dis glo "good luck"??? maar ek sal nie nou vir jou sê hoop jy kry pap wiel nieLaughing

Sorry ek stem saam met Leon, maar nog steeds, geniet dit en veiligry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2014 @ 09:11:35 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Willem ons is in die gelukkige posisie (byt vas julle sal ook hier kom) om elke kamp naweek 'n lang naweek te maak. Nou wil ek net weet die vakansiedag is Woensdag. Gaan Bosfontein vir die kampers wat wil Maandag en Dinsdag afvat ook die oord oop maak om vir hulle die lang naweek te maak. Net interesant om te weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2014 @ 07:38:10 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Willem,

Hoe lyk die belangstelling?

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 20:34:29 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

David

Dit is net ons wat gaan en gewonder wie gaan ook daar wees, niks gereel nie.

Gaan net weer lekker by Deon en Martie kuier.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 20:46:41 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Gaan kyk op fb na Deon se lug foto's.

facebook - Bosfontein-Caravan-Park

 

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required