English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 817
Total Replies: 240 154
Total Views: 82 823 113
topics: 4 451
replies: 30 230
views: 17 405 749
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 458
replies: 338
views: 17 260 315
topics: 7
replies: 55
views: 13 191
Bluff Eco Park
KwaZulu-Natal, Durban
1
Total Ratings: 1
1   
0
Rated: 04 Sep 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Bluff Eco Park Gekose Oord

replies: 5
views: 83
28 Oct 2019 @ 16:26:40 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2773
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Bluff Eco Park - Durban, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë, slegs 3km weg van die Bluff se skitterende strande, kan u omring word met voëls in Moeder Natuur se teenwoordigheid. Dink net, dit alles terwyl u slegs 100m weg is van 2 inkopiesentrums en 10min se reistyd vanaf Durban se middestad!! Die park spog met ‘n koffie-winkel, restaurant, kongres-geriewe, skoonheid-salon en ‘n tuin-kapel vir troues. Dit alles om u wegbreek so gerieflik as moontlik te maak. Daar is ook ‘n eko-vriendelike saal, geskik vir tot 60 persone.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 17:35:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar was ek al n paar keer.

Met al die werk wat ons in die Bluff gedoen het, het ons altyd daar gaan braai en swem. 

Soms twee keer n maand. Tot nou Februarie.

Nog altyd gesê daar moet ek gaan kamp.

Wel eendag gaan ek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 17:44:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar was ek al n paar keer.

Met al die werk wat ons in die Bluff gedoen het, het ons altyd daar gaan braai en swem. 

Soms twee keer n maand. Tot nou Februarie.

Nog altyd gesê daar moet ek gaan kamp.

Wel eendag gaan ek.

Miskien sommer Desember gaan....blykbaar nog spasie beskikbaar. Ek hoor dus n mooi oord

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 17:53:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar was ek al n paar keer.

Met al die werk wat ons in die Bluff gedoen het, het ons altyd daar gaan braai en swem. 

Soms twee keer n maand. Tot nou Februarie.

Nog altyd gesê daar moet ek gaan kamp.

Wel eendag gaan ek.

Miskien sommer Desember gaan....blykbaar nog spasie beskikbaar. Ek hoor dus n mooi oord

R300 per nag vir 2 persone. Dis baie billike feesgety tariewe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 18:15:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert dis regtig mooi daar en stil.

Daar is n paar wat daar rondloop maar die polisie hou hul weg.

Dan is daar n restaurant ook op die pad met n dans/klub wat baie besig is.

Maar ons is nooit gepla nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 13:17:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sou nou like om hier te gaan kamp het vir Desember.  Ek het laas hier gekamp toe was my suster net uit matriek.

Die winkelsentrum oorkant die pad was op daai stadium die Bluff Drive Inn.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required