BassFeather Country Lodge - Reitz, Vrystaat
Kamp & Leef Gekose Oord
Een van die mees indrukwekkendste kenmerke van BassFeather Country Lodge is die pragtige rustige dam. Die oord is geleë in ‘n asemrowende omgewing. Die dam is groot genoeg vir motorbote en vir waterski. Indien kampering u keuse van gerief is, het BassFeather goed versorgde kampgronde naby die water, of netjies weg gesteek tussen die indrukwekkende inheemse bome, naby skoon badkamer-geriewe.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Spent a night there about 2 years ago on our way to the wolf sanctuary and it is as the advert says.
Weather was terrible and no fish in the short hour I tried for bass.
Sal hom gaan be soek.. Nie geweet nie.