English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 126
Total Views: 82 382 591
topics: 4 391
replies: 29 466
views: 17 334 490
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 218
views: 17 252 237
topics: 13
replies: 12
views: 999
ATKV Natalia Beach Resort
KwaZulu-Natal, Illovo Beach
111
Total Ratings: 111
110   
1
Rated: 05 Aug 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

ATKV Natalia Beach Resort

replies: 14
views: 1869
25 Apr 2017 @ 10:00:12 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2727
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

ATKV Natalia Beach Resort

The inviting silver sands and sparkling blue waters of ATKV Natalia beach resort can be found just 40 km south of Durban, a tropical paradise with balmy, blissful weather all year round.

For more info about this Resort

CLICK HERE

 

 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 12:40:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Net jammer hulle is volbespreek Desember😭
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 15:35:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jy moet hierdie jaar November al bespreek vi Desember 2018.
Ook vrek duur in Desember.
Het nou onlangs (week of wat gelede) gevra,,, toe se hulle my , hulle het nie specials , soos Drakensville byvoorbeeld , nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 16:58:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Jy moet hierdie jaar November al bespreek vi Desember 2018.
Ook vrek duur in Desember.
Het nou onlangs (week of wat gelede) gevra,,, toe se hulle my , hulle het nie specials , soos Drakensville byvoorbeeld , nie.

Ja...sien dis al oor n R1000/dag vir nie-lede....maar dink nie dat nie-lede n kans staan oor Desembers nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 17:40:27 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Was nounet daar gewees. Baie lekker daar maar ek sal nie R1000,00 'n dag betaal nie. Never
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 17:52:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Andre ek kan dit nie betaal nie al wil ek ook. Ons is van die uitverkorenes wat die geriewe gelukkig in die stil tye kan gebruik teen n aansienlikke afslag.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 19:54:26 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Ons is Kersfees by Drakensville bespreek. 1x chalet (familie met babas) bespreek R1930.00 p/d (6) mense en 1 x staanplek R645.00 p/d(6) mense. Ons gaan 4 grootmense en 2 kinders in die woonwa wees. Teen net oor R100.00 p/d vir persoon oor Kersfees gaan ons lekker kamp soos twee jaar gelede. laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 20:17:33 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Ek gaan liewers Kaap toe.
Daar gaan ek kamp teen R365,00/nag oor Desember.
Piet ek dink dit kom neer wat is vir jou aanvaarbaar.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2017 @ 22:00:57 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek gaan liewers Kaap toe.
Daar gaan ek kamp teen R365,00/nag oor Desember.
Piet ek dink dit kom neer wat is vir jou aanvaarbaar.

Ons gaan ook af suid Desember. Waenhuiskrans toe. Wag nog vi die bespreking, maar hulle is ook heelwat goedkoper. In die omgewing van 300 per dag. Sal laat weet sodra ons die bespreking ontvang.
Se soos Piet. Geen manier dat ons 1000 kan bekostig nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2017 @ 18:23:21 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ons kamp glad nie oor n desember by enige ATKV of Aventura oorde nie, net te duur
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2017 @ 18:34:29 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Hierdie oord bly maar 'n wenner!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 15:03:59 pm
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

Goeie Middag

 

Ons gaan mei vir 3 dae natalia toe met die karavaan. Wat se staanplekke sal julle aan beveel? Sal graag n skaduboom wil he en verkieslik nie te ver van die speelplek vir die kleintjies nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 16:30:32 pm
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

Ons het toe staanplek 76 gekry. Enige iemand n idee hoe die staanplek is?

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 22:45:08 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek stem saam 1000.00 pd is buitenspoorig en ons kan dit nie bekostig nie. Die oorde wat ver is sal ook meer mededingend met hulle triewe moet raak want met die petrol prys en uitgawes in ag geneem kan dit in die toekoms nog moeiliker raak om daar uit te kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 14:47:42 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5012
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Daar is wel baie mense wat hul R1000+ pd betaal om by die see te kan kamp...........  


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required