English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 984
Total Replies: 243 327
Total Views: 82 945 243
topics: 4 475
replies: 30 406
views: 17 419 061
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 458
replies: 338
views: 17 261 099
topics: 13
replies: 64
views: 1 571
ATKV Drakensville Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Bergville
87
Total Ratings: 87
86   
1
Rated: 23 Mar 2020
Type of Resort:
Family with children: 7
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

ATKV Drakensville terugvoering

replies: 52
views: 901
page 2 of 2
19 Mar 2019 @ 14:35:45 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2112
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Nou net gehoor ons het twee staanplekke langs mekaar gekry oor Kersfees. Kleinkinders gaan baie bly wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 21:40:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ons het in Februarie 2019 weggehardloop van Malelane se hitte af en is Drakensville toe. R64 per nag vir ons twee vir 8 nagte.

Eerste indrukke was "unkempt" maar ons het toe uiteindelik lekker gestaan en die koeler weer regtig geniet.

So paar los buie reën, maar dit maak mens lekker slaap.

Sal weer gaan om Malelane hitte vry te spring.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First