English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 656
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 078
Talk about the current road conditions throughout the country

R74 Toestand van

replies: 16
views: 644
27 Jul 2017 @ 08:25:04 am
Skallie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 19 Apr 2016
Experience: 59 years
Het iemand miskien onlangs die R74 vanaf die N3 oor Bergville en langs die Sterkfonteindam verby tot in Harrismith gesleep? Vermoed daar is daar 'n paar manne wat sleep wat hierdie sondag daardie pad gaan gebruik!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 10:04:06 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Laaste wat ek verstaan is dat pad mooi reg gemaak is hoop iemand kan dit bevestig
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 10:15:15 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Halo.
Ons het in maart getrek na Drakensville.
Nuwe pad. Slegs een stop-ry by Little switzerland. Het sowat 2/3 minute gestaan.
Res van die pad is baie mooi, kan hom aanbeveel.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 10:19:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Sorry ... was nie getrek nie. Ons het karavaan gesleep.
As ek net sê "sleep" dan dink julle ons het gesleep ala varsity.😎😎😎😎
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 10:19:44 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Stem saam met oom jeep, het ook in Maart daardie pad gery en geen probeem ondervind.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 13:14:31 pm
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 106
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 53 years
het hom 3 weke gelede gery vanaf die kus ...100%. Net by Harrismith self so paar veleggings maar geen probleme nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 08:13:35 am
Skallie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 19 Apr 2016
Experience: 59 years
Dankie vir die terugvoering. Gaan hom definitief ry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 10:15:46 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Die uitsig deur die Oliviershoekpas is ook baie mooi. Veral daar van Little Switserland af.
Hulle ontbyt is ook nie te vermaai nie. Ek dink jy betaal n vaste bedrag en eet tot jy vol is. Oky oky.. dis nou ekke. Ek eet tot ek oorvol is.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2017 @ 11:58:36 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Die keer is ek vars van daai pad gery.

Die deel van Harrismith tot by Drakensville is baie mooi. Het self die vakansie gesleep op daai pad.

Die deel van Bergville tot by Colenso begin uitgtrap raak met hier en daar `n slag gat. (ongelukkig het die trokke ook begin uitvind van hierdie lekker stuk pad om die Tugela tol plaza op N3 mis te ry. Nie dat daar baie trokke op die pad was nie) Ek het maar terug Van Reenens pas gebruik wat ek nie baie van hou..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2017 @ 12:31:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Die keer is ek vars van daai pad gery.

Die deel van Harrismith tot by Drakensville is baie mooi. Het self die vakansie gesleep op daai pad.

Die deel van Bergville tot by Colenso begin uitgtrap raak met hier en daar `n slag gat. (ongelukkig het die trokke ook begin uitvind van hierdie lekker stuk pad om die Tugela tol plaza op N3 mis te ry. Nie dat daar baie trokke op die pad was nie) Ek het maar terug Van Reenens pas gebruik wat ek nie baie van hou..


Jannie, is die gedeelte by Little switserland ook nou klaar. Hulle was nog maart besig met dit.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2017 @ 08:43:42 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Yes, van die Qwa-Qwa afdraai verby Sterkfontein, basies tot by Drakensvile is mooi met geen pad werke. Na Drakensvile gaan die pad stadig dan agteruit tot by Bergvile maar is  nog heel goed. By Bergvile was klein bietjie padwerke, maar dit was/is regtig nie noemenswaardig. Die stuk tussen Winterton en die N3 naby Colenso raak uitgetrap met plek plek `n slaggat. (Dit is hoekom ek nie die pad terug gebruik het nie)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2017 @ 13:30:43 pm
Skallie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 19 Apr 2016
Experience: 59 years
Dankie aan almal. Ons het toe maar op die N3 gebly en het besluit om later in die jaar 'n draai by SF dam te gaan maak.
Nou terug by die huis en die groot skoonmaak en regpak het begin.
Groete en mooibly aan almal!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2017 @ 20:36:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek ry hom nou eerder as die N3 ;)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2017 @ 10:01:55 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Ek wil julle menere bedank vir die besondere terugvoer op lede se navrae. Dit help my aangesien oor twee weke by Drakensville wil oorstaan voordat ons Balito toe gaanm. Ons gfaan dan verseker die R74 ry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2017 @ 22:00:58 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years
Hi almal.
Is daar dalk enige iemand wat onlangs die R57 na Clarens via Frankfort en Bethlehem gesleep het ek wil graag uitvind of daar enige padwerke en potholes is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2017 @ 22:01:07 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years
Hi almal.
Is daar dalk enige iemand wat onlangs die R57 na Clarens via Frankfort en Bethlehem gesleep het ek wil graag uitvind of daar enige padwerke en potholes is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2017 @ 07:13:37 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hi almal.
Is daar dalk enige iemand wat onlangs die R57 na Clarens via Frankfort en Bethlehem gesleep het ek wil graag uitvind of daar enige padwerke en potholes is.


Vanwaar kom jy... is dit nie beter om N3 te ry en by Harrismith af te draai na qwa qwa clarens nie. Of harrismith-bethlehem en net duskant bethlehem links af na clarens.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required