English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 460
Total Replies: 252 131
Total Views: 83 212 380
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 019
Talk about the current road conditions throughout the country

R54- Vereeniging, R500- Fochville/Carltonville/Holfontein, R100/R509- Magaliesburg

replies: 9
views: 304
26 Jun 2018 @ 08:27:05 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Het iemand onlangs dié roete gery en is dit rybaar? Gehoor daar's slaggate, en om dit maar versigtig te neem. Sleep darem nie- wil Rustenburg toe, maar wil die roete volg vir 'n verandering.

Sal enige kommentaar waardeer!

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 09:48:12 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Alle paai is ry baar vat dit net kalm en geniet die natuurskoon wat oor is Joe.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 11:45:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9710
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was laas maand af Potch toe: Tarlton deur Cartonville. Pad het hier en daar n paar plekke wat nie lekker is nie.

Toe Kimberley toe: Tarlon, Venterdorp reguit Wollies toe. Pad was 100%.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 11:47:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9710
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

By Klerksdorp dam was die pad bietjie skurf en stamperig.

Daar weg gedraai Harbeeshoek toe.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 19:27:48 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Dankie WJ, dis die plan, vat dit stadig en rustig en sien ander plekke wat ons nog nie voorheen gesien het nie. Daars niks wat ons jaag nie.

Dankie Chuck, klink of die pad in redelike toestand is. Sal hom ry en kyk.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 11:32:52 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1296
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek beplan om in April vanaf Riverside Country Club (suid van Kimberley) na hetsy Soetdoring of Klipdraai te sleep vir een aand se oornag oppad Blydepoort toe. My Garmin sagteware wys vir my die N12 aan tot net verby Potch en dan met die R54 na Vereeniging. Kan ek die R54 met vrymoedigheid met 'n gewone padkaravaan sleep?

En dalk sommer enige aanbeveling t.o.v. Soetdoring of Klipdraai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 12:07:10 pm
Anonymous

Chris, dagsê. Ek het daardie R54 in Meimaand gery - was van Klerksdorp oor Potch oppad Suidkus toe. Ry al vir paar jaar so - maar het met terugkeer N3 aangehou en toe N12 weer raakgeloop.  Daardie pad is op baie plekke VROT, en jy sukkel sekere tye met GROOT vragmotors op die pad.

Let wel, ek sleep nie meer, maar sal daardie pad so lank as wat ek kan vermy en eerder by N12/N3 hou. Slegs ongeveer 20km verder. 

Ek weet nie presies waar daardie Soetdoring/Klipdraai geleë is in verhouding met N12/N3, maar ek hoop iemand wat van daardie omgewing is, kan jou dalk help.

Groete en Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle (en Stoffel!)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 17:00:17 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1296
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Frans - Dankie vir jou raad t.o.v. die R54. Is jy (of enige ander persoon op die forum) dalk op hoogte van die toestand van die R53 tussen Potch en Parys?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 17:34:35 pm
Anonymous

Chris, ek dink ek weet van iemand wat dalk daardie Parys/Potch pad gaan gebruik binne volgende week of so - sal jou laat weet as ek iets kon uitvind.

Groetnis.

F

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 17:44:33 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1296
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dankie Frans.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za