Kliek op link
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/miljoene-se-opknappings-kom-in-krugerwildtuin/
Het dit ook gesien, hoop net dit van nie in 'n donker gat in nie.
N mens wil nie negatief wees nie en verwelkom enige verbeterings in die wildtuin. As ek kyk na die lys van opknapings wat beoog word (met die groot bedrag geld) sou ek graag wou sien dat die kampleke en badkamers ook aandag sal kry. Ek is nie seker wat die opknapings in my lewe gaan verander as besoeker aan die wildtuin nie. Winkels is belangrik, maar wat van die kamp plekke? Ek was in April vir 9 dae in die wildtuin (Berg en Dal en Pretoriuskop). Was ook in January by Punda Maria en Tsendze, en elke keer as ek in die wildtuin is sien ek hoe erg die kampe en die badkamers agteruit gaan. Die badkamers werk darem nog, maar die gehalte van die onderhoud is nie wat n mens verwag nie. Ek hou regtig duim vas dat die kampleke en badkamers ook aandag sal kry.
Sou Letaba winkel brand en Lower Sabie vulstasie brand nie n versekerings eis wees nie....of verseker staat nie eiendom nie?
Sou Letaba winkel brand en Lower Sabie vulstasie brand nie n versekerings eis wees nie....of verseker staat nie eiendom nie?
Ja Geert, die geld is van :
"payments from insurers, and contributions from the National Department of Tourism but are predominantly from an Infrastructure Development Programme allocation to SANParks from the Department of Forestry, Fisheries and Environment."
Dit is wonderlike nuus. As dit reg bestee en bedryf word sal dit wonders kan verig.
Geduurende ons besoeke in Aug en Nov 21 en toe weer in Februarie 22 het ons heelwat verbeeterings in die hutte/challets gesien. Die kampeer terrein en gepaarde ablusie geriewe het nie aandag gekry nie. Hoopenlik sal daar nou ook iets verbeeter/in stand gehou word. Kenelik is daar geen meer tools in die werkswinkels en tuin dienste meer oor nie. Dit lei tot geen instandhouding deur die park personeel nie en alle werk word dus uit gekontrakteer met komplekse langduurige aankoop proceduures.
Ons was baaie verbaas dat Letaba se munt wasmasjiene so goedkoop is in vergelyking met die ander kampe.
Moet net nie dink dat jy Vrydagaand 'n plek gaan kry nie want dan kom BAIE van die kamp personeel met hulle en die skoolkinders se klere vir die weeklikse was. Die persone het nie soos kampers opgetree nie want die klomp vrouens het lekker gekwetter. Ek het toe die vourtuie waarmee hulle gekom het gesien , asook die volgende dag die rooi en with Toyota's by die kantoor kompleks sien staan - selfde nommer.
Ek wou dit toe onder die aandag van die bestuurder bring maar het terselfde tyd besef dis mors van asem met alles wat om hom verval en hy steeds in sy pos bly?
Letaba sal doen met 'n baie groot opknapping

Ons gebruik lank nie meer die wasmashien geriewe by die kampe nie. Hulle word misbruik (oor laai) en dan breek hulle en word nie herstel nie.
Ons het by loot.com ń dubbel balie Champion wasmachientje gekoop wat onder die dinet tafel staan waneer ons sleep. Hy weeg so 10kg en werk altyd.
Ons was baaie verbaas dat Letaba se munt wasmasjiene so goedkoop is in vergelyking met die ander kampe.
Moet net nie dink dat jy Vrydagaand 'n plek gaan kry nie want dan kom BAIE van die kamp personeel met hulle en die skoolkinders se klere vir die weeklikse was. Die persone het nie soos kampers opgetree nie want die klomp vrouens het lekker gekwetter. Ek het toe die vourtuie waarmee hulle gekom het gesien , asook die volgende dag die rooi en with Toyota's by die kantoor kompleks sien staan - selfde nommer.
Ek wou dit toe onder die aandag van die bestuurder bring maar het terselfde tyd besef dis mors van asem met alles wat om hom verval en hy steeds in sy pos bly?
Letaba sal doen met 'n baie groot opknapping
Net n vraag. Is die munt wasmashie nie vir besoekers nie?
Ek dink nie dis net kampeer en ablusies wat aandag kort nie. Was net voor covid vir n paar dae in chalet by Skukuza en Lower Sabie....skokkend....yskasdeur wat lyk my met n byl geslaan is, yskas wankel op 3 pote, door closure gaar, muskiet nette geskeur, braaier wat skeef gestamp is(kan nie eers braai nie, aircon net oop gat. Kasdeur wat teen muur lê...skaniere uitgebreek uit hout. As ek so na dit terugkyk, is dit vir my beter om te kamp.
Ja, maar wie gaan die staff keer. Dit is mos diskrimineerend om hulle te stop.
Om dit te vehoed word die wasmachiene net nie meer herstel nie en uit eindelik verwyder. In Skukuza is daar laas Februarie net twee wasmachiene en een tuimel droer oor. Die ander twee wasmachiene en tuimeldrooer is verwyder. In Satara is nog net een ablusie block oor wat machine het.
In Satara, Shingwedzi, L Sabie en Letaba is geduurende COVID en nog in Februarie 2022 aan die chalets gewerk. Ook is daar baia van die dakke wat ge-rethatch is. Binne en buite aan die challets ge restoreer. In Skukuza is all die ablusies geverf en stukkende dinge binne vervang. Dit lyk uitstekend daar.
Hoop hul sit R90 in hul sak en spandeer net R10.
Hi Oom, it is pay back time….