English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 431
Total Replies: 233 117
Total Views: 82 460 911
topics: 409
replies: 3 975
views: 1 476 156
Talk about the current road conditions throughout the country

R 572 van Musina na Marakele

replies: 29
views: 10939
21 Feb 2015 @ 18:55:51 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Na Kruger gaan ons oortstaan by Tshipise, dan die R 572 ry na Marakele.
Enige idees van die pad toestand? En dan van oorstaanplekke op die stuk pad, lyk bietjie vr vir n dag se ry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2015 @ 19:59:32 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Herman 'n baie mooi pad. Ry Musina toe. Deur Musina rigting Zimbabwe. Net buite die dorp kry jy die afdraai links na Pontdrif. Net so km verder is daar 'n afdraai na links Venitia Myn. Dit is die grootste oopgroef myn in die Shalfrond. Moet nie Pontdrif toe gaan nie. Groot ompad.
Ry nou Alldays toe en dan draai jy in Alldays regs Ellisras Swartwater toe.
Gaan deur Swartwater Ellisras toe en dan na Thabazimbi toe. Dit is 'n besonders mooi stil pad.
Marekele is ook 'n besonderse mooi wildtuin.
Iets baie intersant Herman is as jy by Swartwater kom sal jy oplet dat die pad baie breedt is. Dit was 'n aanloop baan en lughawe vir die weermag gedurende die bos oorlog in die apartheids jaare.
Herman jy sal regtig Marekele in 'n dag kan maak. Dit is nie so ver nie. Ek skat teen 100km/u sal jy so 6-7ure ry. Daar is nie juis oornag plekke langs die pad nie.
Ry veilig Herman.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2015 @ 20:17:48 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dankie Andr,
Dit is goeie nuus, waardeer baie. Sal loer vir daai bre stuk pad, en sien uit na Marakele.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2015 @ 22:08:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Jammer jy bepaln nie om by Mapungubwe te kamp nie Herman.cry

Dit is een van SanParke se juwele.

Die uitsig oor die saameloop van die Limpopo en Shashe riviere is besonders en net een van die hoogtepunte.

As jy jou skedule kan aanpas oorweeg dit gerus.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2015 @ 22:30:08 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Voorstel!

Knip jou Tsipise kamp kort. Na Kruger gaan jy beknop voel daar.

Na twee dae was ek WEG,.al het ek vir die week betaal.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2015 @ 07:26:07 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Hendrik, dit is die plan, maar huidige inligting is dat die pad baie sleg is. Daar was onlangs n plasing waar die 2x4 bakkie gesukkel het.
So die plan is om by Tshipise te bly, die karavaantjie daar te los, en van daar Mapungubwe te besoek met die klein tentjie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2015 @ 11:15:12 am
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Herman passop net vir die oliphante in die kamp by Mapungubwe. Baie mense klaa daaroor.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2015 @ 12:45:31 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Klink of julle alles baie geniet Herman. Ek sou self my alie afgeskrik het vir die olifante! Jy kry seker nie kans vir die krieket nie. Ons het vanoggend na Indie gekolf het die gevoel gehad SA gaan dit nie maak vandag nie. Ons boulers was swak en nou het die kolwers ook in hul voetspore gevolg. Swak gespeel.
Geniet jul vakansie
Groete
Freda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2015 @ 18:36:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hendrik, dit is die plan, maar huidige inligting is dat die pad baie sleg is. Daar was onlangs n plasing waar die 2x4 bakkie gesukkel het.
So die plan is om by Tshipise te bly, die karavaantjie daar te los, en van daar Mapungubwe te besoek met die klein tentjie.

Mooi man!

Onthou om vol te maak in Musina. Weet nie of dit waar is nie maar ek het gehoor die pompe en winkel by Dongola Ranch het gesluit so jy moet genoeg brandstof he heen en weer.

Geniet!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2015 @ 20:30:25 pm
Jannievdw
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 22 Feb 2015
Experience: 22 years
Herman

Die pad tussen Swartwater en Tom Burke is egter baie swak. Daar is baie slaggate. Ry maar net stadig daar. Dis omtrent so 20km.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2015 @ 21:16:10 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Hi Herman, Baie welkom by die forum.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2015 @ 21:20:01 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dankie Jannie,
Julle wreld is regtig mooi.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 11:59:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Herman, veilig ry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 12:16:11 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Herman die Kremetart bome veral.
Ek sou gelaaik het om te kon gereel het dat jy die grootste enkel stam kremetart in SA kon gesien het daar op Swartwater.
Hom eendag gemeet seker so 10 jaar gelede toe meet die stam 23m in omtrek. Die boom is seker so 2km buite Swartwater.
Dit is mooi en warmmmmm
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 12:30:04 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Andr, eendag wil ek probeer on n trip te reel en dan al die grootste bome van die verskillende spesies in ons land te gaan bekyk. n Groot boom is vir my amper soos n stuk geskiedenis wat vasgevang is. Dan sit ek maar daar en dink wat als in die ou se leeftyd gebeur en verbygegaan het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 12:53:50 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Ai Herman, ek en jy deel die selfde wense. Ek is so life vir groot ou boome. Daar waar ek werk in Zambia, Malawi, Tanzania en Kenya is waarlik mooi groot bome. Herman al langs die Zambezi is daar huilboor boome. Die mooiste. Dit laat jou voel of jy daar met daai ou meneer ure lank kan gaan gesels.
En dan my vrou is ook so life vir boome. Sy het oor 200 bonsai boome. Jare oud. Iets om te beleef.
Herman geniet dit.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 20:06:27 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Jy is nou in die regte omgewing om die grootse boabab volgens rekords te besoek. 

Sagole Baobab (Sagole Big Tree) is the largest baobab (Adansonia digitata) in South Africa. The tree is located east from Tshipise, in Vendaland, Limpopo Province and has a trunk diameter 10.47 metres. The co-ordinates of the tree are -22.49916, 30.63361. There is an entrance fee payable of ZAR 21 per person to see the tree.

This is not the stoutest tree in South Africa - two other baobabs - Glencoe Baobab and Sunland Baobab have larger diameters. Sagole Baobab though has the largest size overall - it keeps appearance of a single tree, is 22 metres high and the crown diameter is 38.2 metres.[1]

In the tree there is a colony of Mottled Spinetails (Telacanthura ussheri).[2]

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 13:38:48 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dankie Hendrik, sal gaan loer.
n Foto van Jakalsbessie en Hardekool by die Pafuri piekniek plek geneem vanoggend. Kyk mooi langs die stam onder, Vonnie " hug" die Jakkalsbessie. Dit is so lekker hier, ons bly nog n dag langer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 13:45:24 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ai! Hoe verlang ek nou. 

Van daar op pad na Crooks Corner is/was 'n woud Koorsbome. Bestaan dit nog?  Blykbaar het baie verdrink met die vorige vloed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 14:43:09 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Ons het deur hulle gery, pragtig.
Ek wonder net oor die plate stinkolie wat langs die pad staan, lyk of die vloed n klomp saad daar gestort het, bietjie van n probleem lyk my. Dan het ons op n hele paar vrek diere langs die pad afgekom, baie aasvols, en mooi fotos. Volgens die buurman in die kamp, is daar glo n siekte wat die wild laat vrek, en als wat vreet steek ook aan ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 15:56:23 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Hi Herman dit klink nie mooi nie. Crooks Corner is baie mooi. Ek was vanoggend Ellisras toe. Lepalalie. Gedink aan jou. Ek hoop jy gaan bietjie marulas eet terwyl jy hier bo is?
Passop net hy is geneug om die pens te laat opswel.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 20:03:48 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Herman is daai ranger by die piekniek plek nog daar wat die voels se vlyt namaak?
EEnkeer die Pells Owl daar gesien.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 21:23:15 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek is jaloers Andre. Nie veel mense het die Visuil op hul lys afgemerk nie. Dis sy wereld so al langs ons oos en noord grens.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 21:47:10 pm
Anonymous

Herman, jou gelukige blikskottel, Pafuri is bekend vir voëls, so ent verby crooks corner, is daar ook so stuk oop area waar jy groot versameling krokedille kry. 

Dan wonder mens hoe daai toeruste oor daai Limpopo rivier kom om ons diere te kom stroop.

Geniet dit jy mag mos ek vrek van jaloesie.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 22:14:00 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Andr, het nie geweet van die Ranger se talente nie, die Visuil is wel afgemerk in my boek, in die Delta gesien. Ek nie n vol kenner nie, my beste is dalk Ross's Loerie in Caprivi.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2015 @ 23:06:17 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Johann, daai groot rivier en sandbanke gesien, die rivier krioel, kriejoel, hoe spel mens di woord?? van die Krokodille. L op elke sandbank, grillerig.
Jy bly bietjie nader as ek, hoop julle kom gereeld hiernatoe,dit is onbeskryflik mooi. Vir ons is die kuier in Punda Maria die hoogtepunt van Kruger. Volgende kom ek reguit hiernatoe, en weer in Feb.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 11:41:08 am
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Herman, as jy die park verlaat. Moet jy uit kyk vir mense wat hout verkoop. Gewoonlik verkoop hulle hardekool hout en dit is ook baie goeie pryse.
Jy sal moet goeie hout koop jy het nog baie vure wat jy nog moet aansteek. Hier by Marekele (Thabazimbi) gaan jy meeste net skekelbos kry. Dit is 'n goeie hout maar as hy nog nat is dan rook en stink hy. Dan moet jy hom maar goed laat brand voordat jy op hom kan braai.
So ou Herman as jy kan moet jy goed opstok met goeie hout.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 21:56:11 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years

Jammer om n blond te wees,  waar is die pahuri piekniek plek?

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 22:05:48 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Jakkals, Pafuri heel bo in Kruger N Park.
Vanoggend met park veearts gepraat wat die dooie diere ondersoek. Dit is Miltsiekte, glo al 300 Rooibokke dood. Wat vreemd is, s hy, normaalweg gebeur die uitbreek na reen, die keer is dit in n droe tyd.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2015 @ 17:20:29 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Baie intresant.
Nou wanneer wil jy daar pad gee? Klik of dit nooit gaan gebeur nie?
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required