English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 521
Total Replies: 252 723
Total Views: 83 244 585
topics: 4 499
replies: 30 829
views: 17 440 854
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 461
replies: 376
views: 17 264 349
topics: 11
replies: 95
views: 30 748
Queensburgh Caravan Resort
KwaZulu-Natal, Queensburgh
27
Total Ratings: 27
27   
0
Rated: 09 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Queensburgh Woonwa-Oord Gekose Oord

replies: 5
views: 151
06 Aug 2019 @ 15:28:08 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Queensburgh Woonwa-Oord - Queensburgh, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Ervaar ‘n Drakensberg-atmosfeer binne die hart van Durban, slegs 15km vanaf die middestad. Naby aan die Gateway- en Pavillion inkopiesentrums, uShaka Marine, strande en die Vallei van ‘n Duisend Heuwels. Die oord is geleë aan die oewer van die Umbilo-rivier met sy baie voëls, subtropiese woud en kranse. Ons bied woonwa- en tentstaanplekke met elektrisiteit, 2 selfsorg-berghutte, skoon ablusie-geriewe, swembad, ‘n wassery, ‘n speelgrond en 24uur sekuriteit. ‘n Speletjies-kamer, gelisensieerde kroeg en ‘n gemeenskaplike braaigerief.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 16:29:18 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

‘n Baie netjiese plek...👍

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 17:50:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Net bietjie vêr van die Drakekensberge af. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2019 @ 16:35:14 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Net bietjie vêr van die Drakekensberge af. 

 

........maar nader aan die see!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 07:16:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis die eerste keer dat ek n oord sien wat n spesiale prys op sy kampeer pryslys plaas vir kontrakteurs. Ek moet eerlikwaar sê....as ek op vakansie gaan, wil ek nie gaan bespreek tussen klomp kontrakteurs nie. Die oord is seker nice, maar hierdie beginsel sit my persoonlik af dat ek nie daar sal bespreek nie.

Maar net my persoonlike opinie......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 10:05:01 am
Anonymous

Dis 'n baie lekker en rustige oord. Het self al daar gekamp. Ongelukkig is ons nou gespoil en as jy ry see toe wil jy by die see wees.. 

Maar elke plek het sy diens wat hy lewer en sy plek in die son. Hulle laat ook troeteldiere toe in Desember (dis hoekom ons daar was destyds). 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za