English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 343
Total Views: 83 846 534
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 111

Quantum Connect gesoek

replies: 4
views: 228
26 May, 2019 @ 05:57:19 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek weet dis tans nog soos om n naald in n hooimiet te soek, maar as julle weet van n goeie 2de handse Quantum Connect.....laat hoor asseblief van julle. Dankie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2019 @ 07:06:14 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Weet nie wat dit is nie sorry

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2019 @ 07:39:28 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Weet nie wat dit is nie sorry

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2019 @ 10:54:41 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Mooi nou weet ek ook Dankie

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May, 2019 @ 06:21:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek hou vresslik baie van die Wa se binne kant.  Volgens my is daar net een probleem. Al die nuwe karavane selfs Jurgens as ek dit nie mis het nie maak gebruik van die nuwe tegnologie kante en sye wat die wa baie lig maak.  In die nuwe waens word of baie min tot geen hout gebruik nie wat die kanse op hout vrot in die toekoms baie klein tot geen maak.

Quantum volgens my en hulle antw op die laaste skou in Midrand is nog op die ou plan.

Hout in die kant panele soos met ou karavane.

Ek dink dis 'n great karavaan maar as 'n 2019 model oor 10 jaar langs enige ander 2019 nuwe tegnologie wa staan.  Gaan die nuwe tegnologie wa se waarde meer wees as die hout waens.  

Dan is dit soos jy sê Geert. Dis soek na 'n naald in 'n hooi miet.  Met geduld kan jy gelukkig wees.  Tans weet ek nie van een op die mark nie.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required