Ek het onlangs n' 7 duim tru spiel met camera in my Pajero laat instaleer. Ek het die 7 duim tru spiel op die internet gekoop, en omdat my woonwa n' camera agter op gehaad het, het ek die oorspronklike instaleerders, Purple SA, gekry om die skerm en n' aditioneele camera agter op die voertuig te instaleer.
Hulle was stiptelik met die instelasie by my huis, maar toe vind ons dat die tru spiel se remote en knoppies nie reg werk nie. Ek bell toe die verskaffer en hy ruil toe die eenheid om na die foutiewe een terugestuur is. Purple SA het toe weer uitgekom om die tweede tru spiel te instaleer. Die een het toe ook n' probleem. Na n' ruk kom hy net van self aan en die buzzertjie begin skree. Purple SA kom toe weer uit en verwyder die heele instalasie en sit een van hulle tru spiels (4.5 duim) en draade in. Alles werk toe reg. Maar ek will die 7 duim een hê.
Ek ry toe deur na die verskaffer in die suide van Johannesburg en na n' sorgvuldige getoetsery ruil hulle dit om vir die derde 7 duim tru spiel. Gisteraan het Purple SA weer na my huis toe gekom, hulle tru spiel verwyder, en die derde 7 duim tru spiel geinstaleer. Alles werk nou reg.
Ek haal my hoed vir sulke diens aff. Veral as dit nie hulle skuld is nie. Wonderlike diens van Purple SA. Dankie Jacques, Moses en Carlo. Julle is sterre.
dis goed om dit te hoor.
Ek ken vir Jacques en lewes goeie diens.
Mooi man goet om te hoor
Net die prys is nie so goed nie.
Mens kan altyd met sulke mense besigheid doen.
Welcome on the forum Carlo, now this is what we, as end users like to see, participating dealers.
Well done.
This thread follows on the one "Give credit where credit is due". Allways good to here about quality service. Well done PurpleSA.