English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 935
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 819
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

QUANTUM CONNECT @ DISCOUNT PRICE

replies: 2
views: 209
21 Jul 2020 @ 20:27:27 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Whow wat n special ! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 21:14:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis n goei prys.

As ek van hom geweet het, het ek sy groot boet gekoop.

Hulle is nou wat meeste wil hê met kombuis buite en stort binne.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 23:10:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie nice wa....het lank oor hom gedroom. Net jammer sy ekstras is duur, maar kan dit elders laat maak.....soos alluminium concepts in Kempton

Die dag as ek nie meer kans sien om badkamers toe te stap nie, gaan ek weer na hierdie kyk.....ek is mal oor sy vol badkamer. Nie n stort bo die toilet nie

Maar dis snaaks....toe ek Maart navraag gedoen het oor die wa, het hulle gesê ek gaan ten minste 10 maande wag. Nou lyk dit of daar oorskot is van hulle. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za