English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 240
Total Replies: 248 980
Total Views: 83 116 971
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 173
Share all those nice recipes with everybody...

Pynapppel slaaai

replies: 5
views: 3011
08 Dec 2016 @ 21:35:47 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ek is baie lief vir pynappel
1 blik pynappler stukke groot blik
50 ml mielieblom
5 ml vlapoeier 5 ml witsuiker
2 ml matige kerriepoeier
knypie gemaalde gemmer
3 piesangs in skywe opsioneel
Dreineer die stroop waarin die pynappelstukke ingemaak is in n kastrolletjie en verhit tot kook punt.
meng intussen die mielieblom, vlapoeier, suiker, kerriepoeier en gemmer met n bietjie van die pynapplesap tot n pasta.
Roer die pasta by wanneer die stroop net begin kook.
Roer goed deur en laat dit deur kook maar roer aanmekaar sodat dit nie aanbrand nie.

Voeg nou die pynapple stukke by en kook dit n minuut lank roer deur.
n Mens kan die slaai warm voor sit of dit laat afkoel en in die yskas sit en wanneer reg is om te eet haal uit en skil die piesangs en sny in skywe en roer dit net voor opdiening.
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2016 @ 21:40:37 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Herman, waarheen het jy verdwyn?   Ons het almal al begin honger ly.  Neef Herman het amper alweer sy naam verander na Herman. laughinglaughing    Dankie vir die nuutste resepte en lekker om weer van jou te hoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2016 @ 22:05:44 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Hallo Colin en Freda so n bietjie baie besig gewees met die meisiekind se sport en toe nog uit huisig gewees maar nou kan ek weer rustig raak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2016 @ 22:20:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom Terug. Daar was\is n braaibroodjie kompetisie by CampWorld....het gedink jy moet deelneem!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2016 @ 22:35:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Sjoe. Het hom klaar geproe. Hys lekker.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2016 @ 17:26:29 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Reg vir die mense wat wil koue vleise en slaai wil bedien vir kersfees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za