English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 126
Total Views: 82 382 624
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 594
Share all those nice recipes with everybody...

Pynappel oor die kole

replies: 1
views: 3130
15 Dec 2005
Anonymous
Heerlik en maklik vir so laatnag snakkie:

2 Pynappels
1/2 K Bruin Suiker
1/4 K botter/margerien
1/2 K Soet wit wyn
1 t kaneel

Metode:
Skil pynappels af en sny in stukke
Rol die stukke in die suiker en deel dit in 4 porsies op;
Plaas elke porsie in "heavy aluminium Foil" (blink kant binne)
en splash so bietjie botter op
Gooi die wyn en die kaneel oor
Maak mooi toe en braai fir so 10 - 15 minute oor medium hitte kole.

Lekker eet!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 08:52:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie...sal hom probeer!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required