Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21777 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17601 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6006 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5107 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2455 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1969 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1735 |
steamer | 1689 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1449 |
George | 1203 |
Louvan | 1195 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1069 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 832 |
JohanMarais | 816 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 404 |
LEEN | 376 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 335 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Fienie | 225 |
Pynappel garnale resep
Hi Chris hier is vir jou n vis resep om daardie vriende van jou te laat beindruk
pynappel garnale
sny pynappels in die helfte deur en hol die vleis uit die pynappels en maak fyn en hou eenkant moenie die pynappel dop weggooi nie
koppie heel mieliepitte
halwe koppie fyn gekapte rooi soetrissie
halwe koppie fyn gekapte ui
1 koppie fyn gekapte fyn pynappel
2 koppies gekookte rys ek het my rys in hoender stok gekook tot gaar en hou eenkant
sout en peper na smaak
vars gekapte pietersielie
kook olie
garnale ontdop en in stukke gesny
3 eetlepels margarine of botter
kook die of braai die ui, rooirissie, heel mieliepitte en fyn pynappel in pan tot alles sag en deur gebraai is in die margarine
gooi n bietjie sout en peper oor die garnale en jy kan ook paparika ook gebruik vir geur op die garnale
braai die garnale in die pan met n bietjie kook olie tot gaar
meng nou die rys, garnale en pynappel saam in n bak
vul nou die uit geholde halwe pynappels met die garnale gemeng
strooi n bietjie peitersielie oor en geniet