English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 262
replies: 3 976
views: 100 187
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Putting in new novilon flooring

replies: 14
views: 1083
04 Apr 2020 @ 22:26:36 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Hi,

I’d love to hear from fellow campers how they replaced the novilon in their caravans.

Is it absolutely necessary to rip the old one out or can you glue the new over the old? 

Did you dismantle all cupboards and beds so you could do a proper job or did you just cut the novilon to size and install?

Any suggestions if not novilon?

Thanks! laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 00:37:18 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Cobus. Ek het destyds n Sprite Super sport gedoen.

Die huidige vloer was nog mooi en ek het die hele interior ge revamp en ek net die kleur verander om by die nuwe materials en gordyne te pas.

Check die huidige vloer of alles nog gelyk is, dat dit nerens bubble trek of lig. Check dat vloer orals nie n speling het as jy op dit loop. Indien so maak eers reg. As dit Al's reg is plak jy nuwe novilon bo oor.

Kies n dik en goeie novilon om in te sit. Gom om te gebruik is daardie geel Gemken of Bostic. (Makro of builders)

Dan het ek n n rol bruin papier gekoop en masking tape. Ek het n template gemaak van die bruin papier sodat ek nerens novilon hoef te las nie. Die template is buite bo op novilon gesit en die novilon presies uit gesny.

Voor jy begin plak check eers of jy novilon reg gesny het en hoe gaan hy die maklikste inpas. So Kan jy sien waar om te begin

Geen kaste was gelig of uitgehaal. Dan smeer jy die gom eers aan die vloer en dan ook aan die novilon. Doen dit meter vir meter. Laat toe dat die gom vir so 2 minute wind droog word voor jy plak. As jy plak voor wind droog kom die gom Los.

Vryf dit goed vas met n lap. Dit kom perfek uit. Werk deeglik, maak n goeie template om Mee te begin. Binne die kaste en rakke en vloer binne rakke doen jy laaste.

So het jy n eenstuk vloer wat nie gelas word want laste wys en dit kom Los met tyd.

Sterkte en post fotos.

Myne was baie netjies en het baie lank gehou tot verkoop is

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 03:26:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het dit self nog nie gedoen nie, maar wil die volgende voorstel. 

Kry maar vir jou n mat mes om te sny. By die fabriek is hulle 1ste stap om karavaan te bou om die hele vloer met novilin uit te lê. Hulle gebruik daai 2.5m bree rolle. Dan word alles bo op dit gebou.  Om alles te wil uithaal gaan jy hele karavaan moet strip....onbegonne taak. Sny om al die kaste en beddens en verwyder.

Ek sal verwyder, want jou voorbereiding vir nuwe vloer is belangrikste deel van projek. Dis soos verf....mens verf nie oor ou los en gemors verf nie....mens skuur eers skoon voor nuwe verf opkom. Dieselfde hier.

Ek sou voorstel om met novilon teels oor te doen. Ek dink dis n groot gesukkel om dit te probeer doen vanaf n groot rol.

Sterkte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 03:36:14 am

Hier kan jy sien hoe word dit by die Jurgens fabriek gedoen....eers word die hele vloer uitgelê met novilon, dasrna alles bo op dit gebou.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 22:21:04 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Dankie vir al die terugvoer.

Die huidige vloer is in goeie kondisie. Ek sal moet mooi dink voor ek dit net sny en uitpluk - dit gaan seker baie sukkel

Om 'n templaat te gebruik en net een vel te sny is 'n goeie idee, dankie.

Ek dink ek gaan kyk vir die novilon opsies in die winkels en dit wat die mooiste lyk probeer maak werk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 22:28:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoekom wil jy vervang Cobus?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 22:48:01 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Hoekom wil jy vervang Cobus?

Ek hou daarvan om myself in die moeilikheid te kry laughing

Die karavaan is 'n 85 model en hoewel die vloer nog netjies lyk sal dit lekker wees om dit te 'personalise'.

Ek het dit Januarie die jaar gekry en wil nog baie jare vol goeie familie-tye he.

Sou jy dink dis beter om nie te peuter waar dit nie jeuk nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 22:59:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek hoor wat jy sê....dis lekker om jou wa so te maak soos jy hom wil hê. Google bietjie hoe om daai vloere te verf.....ek sien daar is heelwat artikels daaroor. Miskien is dit n ander opsie wat jy kan oorweeg aangesien jy sê jou vloer lyk nog heel skaflik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 08:32:50 am
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Ek hoor wat jy sê....dis lekker om jou wa so te maak soos jy hom wil hê. Google bietjie hoe om daai vloere te verf.....ek sien daar is heelwat artikels daaroor. Miskien is dit n ander opsie wat jy kan oorweeg aangesien jy sê jou vloer lyk nog heel skaflik

Hmmm - sal kan werk as ek iets kry wat sal klou. Ek sal dit verseker oorweeg. 

Die kaste is daai growwe tekstuur bruin-strepie afwerking - ek wonder of verf op dit kan werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 10:05:08 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2816
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Hi,

I’d love to hear from fellow campers how they replaced the novilon in their caravans.

Is it absolutely necessary to rip the old one out or can you glue the new over the old? 

Did you dismantle all cupboards and beds so you could do a proper job or did you just cut the novilon to size and install?

Any suggestions if not novilon?

Thanks! laughing

Hi Cobus,

Please see below the link to another topic that was posted by a fellow camper.

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Wa-se-vloer-oorgedoen.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250080906&highlight=Wa%20se%20vloer%20oorgedoen#ForumsAnchor

I'm sure this topic will also help to you.

Have a great day further and stay safe all

Regards Brian

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 10:23:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hmmm - sal kan werk as ek iets kry wat sal klou. Ek sal dit verseker oorweeg. 

Die kaste is daai growwe tekstuur bruin-strepie afwerking - ek wonder of verf op dit kan werk.

As jy jou kas deure wil verf, sit eers hierdie primer op. Ek het dit al menigmale op kliente se kombuiskaste, kombuis en badkamer teels gebruik....van die projekte is al ouer as 6jaar en nog niks verf wat loskom nie. Regtigwaar n puik produk. Dis nie net n tile primer nie....sien op 2de foto op watter oppervlaktes hy werk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 10:03:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16192
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I bought my first Penta with a tyre mark on the floor.  Asked the dealer to replace the novilon was a condition of the buy.

Not even a reputed flooring specialist was willing to do the job.  So in the end I took delivery of the caravan as is with compensation from goods from the campworld store.

So all I can say is good luck with the job.  And if you do not work precise its going to look like........................................................?@#*#@.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 10:58:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek hou daarvan om myself in die moeilikheid te kry laughing

Die karavaan is 'n 85 model en hoewel die vloer nog netjies lyk sal dit lekker wees om dit te 'personalise'.

Ek het dit Januarie die jaar gekry en wil nog baie jare vol goeie familie-tye he.

Sou jy dink dis beter om nie te peuter waar dit nie jeuk nie?

Ons hoor niks van jou nie. Is die moeilikheid so groot.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 07:51:53 am
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Ons hoor niks van jou nie. Is die moeilikheid so groot.

yell Darem nie maar dankie vir die 'opcheck'.  Ek is eers besig met ander DIY in en rondom die huis. Ek wil nog my vrou oorreed dat ons die vinyl verf want dit gaan die makliker opsie wees maar sy is nog halstarrig - glo nie dat die verf gaan bly nie laughing

Ek skat die vloer sal dalk oor winter gedoen word of lente selfs.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 08:05:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja...verf is n makliker opsie, maar as dit nie suksesvol klou nie, kan dit baie ekstra werk veroorsaak. Miskien eers op n los stukkie n oefen lopie doen. Ek wou nou my yskas spuitverf en gedink ek het die regte produk gehad vir die plastiek trimmings. Gelukkig net eers n klein stukkie getoets en agtergekom dit gaan na n ruk begin afkrap. Nou moet ek eers alles verwyder voor ek iets anders kan opsit....nogal n joppie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za