English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 484
Total Views: 83 105 263
topics: 11 375
replies: 136 305
views: 39 261 427
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Privaat koop = verkoper nog uitstaande by bank

replies: 8
views: 229
07 Mar 2020 @ 19:30:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het n karavaan in oog.....dit gaan n privaat koop transaksie wees. Die verkoper het nog n afbetaling ooreenkoms by die bank wat afgelos moet word. Hoe moet ek as koper die transaksie hanteer as ek die koop wil doen? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 19:30:59 pm

Die koop gaan n kontant transaksie wees....nie weer finansier nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 19:42:26 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2193
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

As ek so 'n transaksie wil maak sal ek saam met die verkoper na die bank gaan en hulle vereistes vra. Hulle gaan nie die registrasie sertifikaat gee voordat die uitstaande skuld vereffen is nie. 

Sal nie maklik van my geld afsien as ek nie eers met bank ooreengekom het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 21:48:12 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4793
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert ek sal voorstel jy kry 'n "final settlement" via verkoper. Jy betaal dan die bank en kry die registrasie dokumente na verkoper die geel vorms oorhandig het ingevul. Dan die balans word aan die koper betaal. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 16:31:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As ek so 'n transaksie wil maak sal ek saam met die verkoper na die bank gaan en hulle vereistes vra. Hulle gaan nie die registrasie sertifikaat gee voordat die uitstaande skuld vereffen is nie. 

Sal nie maklik van my geld afsien as ek nie eers met bank ooreengekom het nie.

Dis jou beste opsie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 17:16:49 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 18 Sep 2019

Werk dit deur die bank. Om vir jou baie hartseer te spaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 08:05:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja gaan saam met die verkoper na die bank.  Kom met die bank oor een dat die papiere aan jou oorhandig word sodra jy die balans af los.  Die res van die geld betaal oor aan die verkoper.

Gaan registreer die wa op jou naam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 16:39:23 pm
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Prosedure is as volg :

1. Kom ooreen op die koopprys.

2. Die verkoper kry die aflosbedrag by die bank wat gewoonlik 7 dae geldig is.

3. Hy teken die oordragvorm om in jou naam te registreer.

4. Jy los die uitstaande bedrag by die bank af en betaal hom die res.

5. Jy neem die woonwa na jou toe.

6. Jy reel met die bank om die OORSPRONKLIKE NATIS vorm na jou toe te stuur. (dit           neem  tot 7 werksdae)

7. Intussen neem jy die wa na 'n toetssentrum toe en sit hom deur die toets.

8. Jy neem die oordragvorm, oorspronklike natis en toetssertifikaat lisensiekantoor toe en registreer die wa op jou naam.

Sterkte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 16:44:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Prosedure is as volg :

1. Kom ooreen op die koopprys.

2. Die verkoper kry die aflosbedrag by die bank wat gewoonlik 7 dae geldig is.

3. Hy teken die oordragvorm om in jou naam te registreer.

4. Jy los die uitstaande bedrag by die bank af en betaal hom die res.

5. Jy neem die woonwa na jou toe.

6. Jy reel met die bank om die OORSPRONKLIKE NATIS vorm na jou toe te stuur. (dit           neem  tot 7 werksdae)

7. Intussen neem jy die wa na 'n toetssentrum toe en sit hom deur die toets.

8. Jy neem die oordragvorm, oorspronklike natis en toetssertifikaat lisensiekantoor toe en registreer die wa op jou naam.

Sterkte.

Dankie Thys....waardeer! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za