English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 276
Total Replies: 230 125
Total Views: 82 382 168
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 142
Talk about the current road conditions throughout the country

Pretoriuskop na Eiland

replies: 16
views: 4693
09 May 2016 @ 14:39:27 pm
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years
Ons ry volgende week vanaf Pretoriuskop na Eiland en wil by Numbi uitgaan na Hazyview, Bosbokrand, Hoedspruit, Letsitele en Eiland. Is daar enige raad oor die roete?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 15:07:27 pm
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years
Numbi to Hoedspruit is through rural land - lots of villages and villagers. and animals. road in very good to very bad condition with unmarked speed humps. good luck
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 15:17:22 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Hi Disko, ek kan jou nie help met jou roete nie maar ek moet jou waarsku dat as jy die park deur Numbi hek verlaat is daar tussen die hek en die T aansluiting met die R538 'n lelike hobbel (traffic slow down hump) in die pad wat se bordjie weg is en waarvan die padverf al af is. As jy nie op die uitkyk is vir hom nie gaan jy hom nie sien nie tot dit te laat is. Hy is hoog en het baie voertuie al seergemaak. Groete.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 15:23:54 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Alex, if you do have time on hand, drive through Kruger to Phalaborwa. sleep over at Satara. if you catch traffic hour in Bosbokrand it is going to frustrate you. the road is not so bad.

die enigste gedeelte is tussen Bosbokrand en Gravelot - dit is rybaar maar ry versigtig..... snaaks genoeg oor Bosbokrand is die pad goed. vandaar raak pad so 50/50. hobbelrig met potholes hier en daar.

as ek jy is sal ek deur wildtuin ry noorde toe met so oorslapie in Satara of Orpen (Maroela) en dalk daar uitgaan Hoedspruit toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 15:27:34 pm
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years
Dankie vir die advies - waardeer dit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 18:51:31 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Hulle brand en gooi klippe op daai pad vandag op facebook fotos gekry, brobeer Phalaborwa hek uitkom jy kan by my oornag en volgende dag Eiland 112km 0721804661

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 20:15:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Om van Pretoriuskop tot by Phalaborwa deur Kruger te ry moet jy aan die beweeg bly. Het dit al gedoen maar dan kan jy nie bekostig om te lank by elke "sighting" te vertoef nie.

Goeie opsie van WJ.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 06:56:05 am
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years
Dankie WJ sal dit beslis in gedagte hou. Ons sal probeer nader aan die hek beweeg, maar kampplek in Kruger is skaars selfs in Skukuza
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 09:11:15 am
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 47 years
Alex, nog n voorstel is om by Orpen hek uit te gaan en vandaar na Hoedspruit. Die pad is aanvaarbaar, ry dit gereeld met die karavaan, wees net wakker vir beeste.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 10:24:11 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Dis ver om in die wildtuin te ry vanaf Pretorius tot by Orpen en dan nog Eiland toe, en nog verder Pretorius/Phalaborwa sterke, WJ behoort die beste te weet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 10:28:39 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hulle brand en gooi klippe op daai pad vandag op facebook fotos gekry, brobeer Phalaborwa hek uitkom jy kan by my oornag en volgende dag Eiland 112km 0721804661

 



Doen wat die sę wat weet,

Dagsę Willem, sien jou in Augustus.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 15:55:53 pm
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years
Dankie almal vir die insette. Ons het reggekom met ons laaste nag in die wildtuin by Satara. Dis dan vinnig die oggend by die hek uit en relatief nader aan Eiland
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 19:29:19 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dicko dis n puik oord geniet die Eiland
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 09:50:31 am
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 44 years

Dicko, ons is al vanaf middel Maart hier by Eiland. Dit is hierdie jaar koeler as verlede jaar, MAAR nog stukke beter as Bloem se koue. Ons staan hier tot einde Augustus. Ons geniet dit baie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 12:26:59 pm
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years
Hi Karel ons kom 18de in maar ongelukkig slegs vir twee weke ons is n groep wat in E-blok bespreek is dalk sien ons mekaar?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 10:02:09 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

chuck ek is aug in die park sal jou sien

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 20:36:33 pm
Pattwee
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 27 Apr 2013
Experience: 42 years
WJ
Askuus ek vra.
Ek moet 5 Julie deur Phalaborwa ry na Letaba.
Moet eers by Clicks stop vir medisyne
Is daar erens 'n veilige plek waar ek my karavaan kan los
Ek weet daar is nie parkering by Clicks vir my karavaan nie. Kom van Swadini af
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required