English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 033
Total Views: 82 377 477
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 072
Talk about the current road conditions throughout the country

Pretoria to Manyane

replies: 12
views: 300
03 Jul 2018 @ 06:19:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watter pad is die beste om te gebruik van Pretoria na Manyane....kan mens die R556 gebruik of is dit beter om via Rustenburg te ry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 12:22:09 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

I take the Rustenburg toll. The turn off to Manyane / Sun City is quite a way before Rustenburg.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 12:47:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

I take the Rustenburg toll. The turn off to Manyane / Sun City is quite a way before Rustenburg.

I that is the R556...is that road in a good condition?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 15:21:34 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert toe ek laas die R566 gery het was die toestand heel goed. Was op die N4 tot mens die R566 kry by Modderspruit. Daar is maar die spoedhobbels en stadig deur die beboude gebiede.

Deur tot by Rustenburg te ry en dan die R510 glo ek mens gaan weer deur die dorp tyd verloor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 06:28:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert toe ek laas die R566 gery het was die toestand heel goed. Was op die N4 tot mens die R566 kry by Modderspruit. Daar is maar die spoedhobbels en stadig deur die beboude gebiede.

Deur tot by Rustenburg te ry en dan die R510 glo ek mens gaan weer deur die dorp tyd verloor.

Dankie Danie...👍

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 07:17:37 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ons ry deesdae via Rustenburg. Ry nou amper om dorp. 

Geert ek het ook gevind dat my Garmin Nuvi my na industriele area neem indien jy vanaf rigting Pretoria kom en paaie om weer daar uit te kom is baie sleg. Ek het hom opgegradeer sonder sukses vat my nog selfde pad. Indien jy nie die pad ken nie, kan jy dalk verdwaal.

Naby die hoof ingang van Sun City is daar n Spar en sentrum. Pryse maar soos by ander plekke. Indien jy vanaf Rustenburg kom ry jy by hom verby. Winkel by Manyane is maar swak.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 07:36:37 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Geert toe ek laas die R566 gery het was die toestand heel goed. Was op die N4 tot mens die R566 kry by Modderspruit. Daar is maar die spoedhobbels en stadig deur die beboude gebiede.

Deur tot by Rustenburg te ry en dan die R510 glo ek mens gaan weer deur die dorp tyd verloor.

Agree, driving through the little settlements on the R566 is no problem and the road is good. We normally turn left way before Sun City (At the big New ERA Packaging advertisement billboard) and go through Mogwasi. Although that road is a little narrower, it is still an easy drive and shorter than the other way.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 06:29:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir almal se insette....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2018 @ 19:29:16 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 47 years
R556 goed genoeg en dan afdraai na Mogwase toe. Rustenburg toe baie gevaarlike pad in terme van verkeer.
 
Was onlangs by Moruleng mall, 5km vanaf Bakgatla het, alles wat jy nodig het, groot Pick n Pay en die ander gewone standaard mall winkels.  So jy kan wild kyk, by Bakgatla hek uitry en paar goedjies kry en weer teruggaan.  Baie beter en netjieser as Mogwase se sentrum
 
 
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2018 @ 19:49:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

R556 goed genoeg en dan afdraai na Mogwase toe. Rustenburg toe baie gevaarlike pad in terme van verkeer.
 
Was onlangs by Moruleng mall, 5km vanaf Bakgatla het, alles wat jy nodig het, groot Pick n Pay en die ander gewone standaard mall winkels.  So jy kan wild kyk, by Bakgatla hek uitry en paar goedjies kry en weer teruggaan.  Baie beter en netjieser as Mogwase se sentrum
 
 
 

Dankie.Dirk...waardeer!

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2018 @ 21:01:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

R556 goed genoeg en dan afdraai na Mogwase toe. Rustenburg toe baie gevaarlike pad in terme van verkeer.
 
Was onlangs by Moruleng mall, 5km vanaf Bakgatla het, alles wat jy nodig het, groot Pick n Pay en die ander gewone standaard mall winkels.  So jy kan wild kyk, by Bakgatla hek uitry en paar goedjies kry en weer teruggaan.  Baie beter en netjieser as Mogwase se sentrum
 
 
 

Kan mens nog uit gaan en later weer ingaan sonder om weer te betaal? Klink of ingangs fooie en reels verander het?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2018 @ 21:51:20 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 47 years

Ja, jou betaling geldig vir heeldag.

 

40 per kar en 80 per persoon per dag.  2 of meer dae by Manyane of Bakgatla kamp, halfprys, so effektief dieselfde vir n naweek as voorheen.  Jy kan eenkeer betaal vir al die dae wat jy toegang wil kry.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2018 @ 04:38:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja, jou betaling geldig vir heeldag.

 

40 per kar en 80 per persoon per dag.  2 of meer dae by Manyane of Bakgatla kamp, halfprys, so effektief dieselfde vir n naweek as voorheen.  Jy kan eenkeer betaal vir al die dae wat jy toegang wil kry.

 

Goeie nuus...dankie Dirk! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required