English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 854
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 086
Talk about the current road conditions throughout the country

Pretoria na swadini , pad toestand

replies: 8
views: 2566
29 Mar 2017 @ 22:30:38 pm
Adriaan Oosthuysen
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 20 Nov 2014
Experience: 47 years

Ek wil graag hoor of daar enige persone die laaste maand miskien, swadini toe was en watter pad het jy gery, ek verstaan die Dullstroom , Lydenburg is so vol potholes, enige inligting welkom

Dankie

Life is a journey , God created this and we need to enjoy it from day to DAY
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2017 @ 09:27:36 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 20 Feb 2017
Oom Adriaan is daar nie dalk inligting onder die road conditions katogorie nie? Het nie self gekyk nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2017 @ 10:15:20 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Het met bure gepraat wat laas naweek die pad gery het, blykbaar is daar padwerke tussen Lydenburg en Ohrigstad met 3 stop/go,hulle se die gedeelte tussen Dullstroom en Lydenburg het baie potholes, sal dit nie beter wees Tzaneen om nie vra net,ken nie regtig die pad nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2017 @ 12:26:43 pm
Kerkmuis
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 06 Feb 2016
Experience: 36 years
Big5Spotter is heeltemal reg. Ry beslis oor Tzaneen na Swadini.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2017 @ 18:15:06 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Kan ek net vra hoe lyk die pad via Stofberg, Steelpoort, Burgersfort dan Swadini deesdae. Jare trug was die pad tot by Steelpoort heel goed gewees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2017 @ 19:56:20 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Danie daai pad lank terug ry toe was pad goed ek sal ook vanaf pretoria pietersburg tjaneen ry sterkte en geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2017 @ 20:40:32 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years

Ons is nou op Swadini.

Beste pad is N1 oor Polokwane, Tzaneen en volg die R71 na Gravelot, so 20 of wat km uit Tzaneen draai regs by Letsitele en ry tot by die R36 dan links en volg die R36 roete na Swadini. By Heanertsburgs het ons die Goerges Valley, R528 geneem en die pad is nie goed nie, ek beveel liewers die R71 oor Magoebaskloof aan. Miskien is daar iemand wat meer inligting oor die roete oor Duiwelskloof het.

Veilig ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 18:14:37 pm
Gadgets
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 08 Jul 2014
Experience: 50 years
Ons het op 25 Junie vanaf Pretoria na Swadini gereis met karavaan en al.
Die N4 was baie mooi. Na die afdraai by Belfast na Lydenburg was die pad effens hobbelrig maar darem nie te erg ni, daar was egter 'n paar plekke waar ons moes bontstaan om slaggate sowel aankomende verkeer te mis. Na Lydenburg to by die myn is die pad die slegste maar tog nog versigtig rybaar. Van Verraaiersnek af verder was die pad heel gemaklik. Die Jonkmanspruitpad vanaf die Blyde Garage na Swadini is ook nog aanvaarbaar met hobbels en die rand op plekke uitgetrap.
Die eindbestemming het egter die hele rit totaal aanvaarbaar gemaak aangesien ons verblyf van vyf dae op Swadini baie aangenaam was.
Kampering bly 'n fees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 18:14:40 pm

Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required