English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 401 074
topics: 405
replies: 3 939
views: 1 474 018
Talk about the current road conditions throughout the country

Pretoria na Serengeti

replies: 7
views: 218
12 Nov 2018 @ 11:18:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13847
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat is die beste pad om te ry na Serengeti? via N4 of via N1 Kranskop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 06:25:36 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Geert

Ek het die pad baie jare laas gery vanaf Pta. Toe was dit nie juis n goeie pad nie. Ek kan nie dink DAT daar enige verbeteringe was nie.

Dis wel korter roete

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 09:52:33 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Anderkant Bronkhorst spruit (R25) was die pad in goeie toestand behalwe vir 18Km wat swak was/is (die stukkie was besig, smal en het slaggate gehad.)

 

Vat dit maar stadig deur die +/- 3 townships. (Nie regtig deur nie, eerder langs)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 11:00:14 am
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

Wat is die beste pad om te ry na Serengeti? via N4 of via N1 Kranskop?

Hi

When are you going that way?

Would still like to go up there some time.

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 11:03:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13847
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi

When are you going that way?

Would still like to go up there some time.

Dit sal eers volgende jaar wees....ek oorweeg al lank om na hierdie oorde gaan....klink lekker.....hang net af van pad, maar iemand het genoem dat dit gerieflikste en vinnigste roete is via N1 Noord en dan afdraai by Kranskop tolhek....Marble hall se rigting dan ry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 11:15:10 am
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

Dit sal eers volgende jaar wees....ek oorweeg al lank om na hierdie oorde gaan....klink lekker.....hang net af van pad, maar iemand het genoem dat dit gerieflikste en vinnigste roete is via N1 Noord en dan afdraai by Kranskop tolhek....Marble hall se rigting dan ry

Cool we must keep in touch, maybe we can make plans later when time get closer,

i presume you will need passports and visa's, ?

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 11:37:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13847
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Cool we must keep in touch, maybe we can make plans later when time get closer,

i presume you will need passports and visa's, ?

Sorry Ash....ek praat van Serengeti Caravan Park in Mpumulanga naby Marble Hall / Groblersdal.

Click op hierdie LINK om na hul website te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 11:41:41 am
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

Sorry lol NP

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required