English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 770
Total Views: 82 282 709
topics: 399
replies: 3 876
views: 1 471 858
Talk about the current road conditions throughout the country

Pretoria na Pafuri Rivier kamp

replies: 2
views: 125
05 May 2019 @ 15:32:42 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Ek ry op vanaf Pretoria na die Pafuri Rivier Kamp op Saterdag 15/06/2019 (ongeveer 640 km?).

Graag wil hoor van beste pad om soontoe te neem (Tydgewese - ry met swaar gelaaide 4X4 Kamper).

Ek glo die keuse is tussen:-

1) Pretoria op met N1 tot bokant Makhado en dan oos met die R 525 tot by Pafuri Rivier Kamp.

2) Pretoria op met die N1Makhado en dan met die R 524 tot by Thohoyando tot by die P 277 en op tot die R 525 en Pafuri Rivier Kamp.

3) Pretoria op met die N1 tot by Polokwane, dan op metdie R 81 tot by Giyani, en dan op met die R 529 tot net suid van Ka-Mhinga, en daar op met die agter paaie na Mahakuya en dan op met die P 277 en op tot die R 525 en Pafuri Rivier Kamp.

Julle insette sal hoog op prys gestel word...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 16:00:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Edge, ek het hulle Maart almal gery, tot van Phalaborwa ook.

Soos ek genoem het op ander draad is die pad plekke nie mooi nie.

Op almal is verkeer , lorries, taxis, beeste bokke donkie, mense. 

Dan moet jy 60, 80,60,100,60 km ry en die verkeer polisie is orals. 

Maar dit bly jou keuse. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 09:05:02 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Waardeur jou terrugvoer Jin...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required