English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 856
topics: 11 620
replies: 139 850
views: 39 360 620
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pretoria - Lugfoto

replies: 12
views: 8132
24 Apr 2016 @ 19:21:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hierdie is vir my n baie interesante lugfoto van Pretoria. Links van die Magaliesberge is die Moot....bewolk/mis
Regs van die Magaliesberg is Montana en omgewing....helder mooi blou dag!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 08:32:22 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Wow

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 08:43:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja, noord van die Magaliesberge sê my vrou is die "hel". Dit storm reen in die moot en Centurion dan het ons broeiende son die kant van die berg.

Sy sê as sy die dag in die hel moet kom gaan sy die duiwel vertel dat die hitte daar niks is teen die hitte van Orchards nie. Ha Ha Ha Ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 08:55:55 am
Anonymous

Ek ry baie keer vannoord af or die nek en skielik is dit donker mis ens.. dan kom jy deur die  tonnel dan skyn son weer, sien links waar die mis ophou.... warm, ja, maar die noord is lekker in die winter!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 10:01:26 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Amazing what altitude can do to a landscape.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 10:51:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie mooi foto.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 16:32:40 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years
Ek self woon in die moot omgewing,,,, beste weer in die land. (benodig net die see dan is alles perfek) ..ek aanvaar fotos is verlede week geneem..net na dieretuin geen mis...die mistigheid laat 'n mens verlang na die boland
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 16:48:22 pm
Anonymous

Haha, my huis is dalk op die foto... is daai aan regterkant die golfbaan? Mag dalk wees dat hy net net nie op foto is nie!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 12:35:37 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Foto is bedrieglik - lyk na die see links, branders en selfs die strand .....wink

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 14:10:19 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Foto is bedrieglik - lyk na die see links, branders en selfs die strand .....wink



Oeps ... dan bly ek nou in die see (en die branders lyk rof daar)!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 20:39:45 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Mooi bly maar mooi julle
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 21:34:35 pm
Anonymous

Besonderse mooi foto.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 17:49:03 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 7 years
Awesome PIC!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za