English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 226
replies: 3 642
views: 90 221
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Pressure wash of caravan?

replies: 13
views: 302
29 Feb 2020 @ 13:09:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan pressure wash jou karavaan beskadig? Verf? Seels by vensters? Of is handwas aanbeveelbaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 14:02:40 pm
Anonymous

Die pressure washer mag dalk skade veroorsaak, afhangende die drukking.

Ek het ń pressure washer, maar doen eerder die hand was.

Ek het ń paar jaar gelede gesien van ń persoon wat sy wa met ń pressure washer gespuit het.

Die strepe op die kant panele was erg duidelik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 16:03:06 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek het maar 'n klein Ryobi wasser en gebruik dit om die kar en wa af te spuit. Ek stel die spuit dat dit sprei dan is daar nie baie spuitkrag op een plek nie. Is versigtig by die nate waar sikaflex seels is. Hou die spuit ook nie te naby nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 16:17:07 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Versigtig maar vir hoëdruk spuite. Die kar was plek op Swakopmund het destyds my HiLux se decals erg beskadig. Verdekselse onbekwame operateur. 

Party mense hier op die forum sal waarskynlik redeneer dat dit nie die onbekwame operateur se fout was nie, maar Toyota se swak gehalte produk! smile

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 16:17:28 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Het vir my n besem gekoop waarvan die vesel (hare) in n half maan gepas is. hy het n verstelbare handvatsel waar die tuinslang inprop met n kraan om watervloei te beheer was uit n emmer seepwater en spoel dan af 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 17:03:50 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Pressure washer sal sekere dele beskadig. Daarom moet jy die washer oordeelkundig gebruik. 

Ek gebruik myne Vir alles om te was. Doen selfs n goeie job met die travel blanket. Net kop gebruik.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 18:05:48 pm
Anonymous

Myne gebruik ek slegs vir die "paving", my voertuie se engines en onderstelle.

Hy bly baie, baie ver van my karavaan af.

Ek ondersteun Kanneman, as die operateur onkundig is, kan jy skade kry.

My VW  "Chico" Golf het op die end ń VW 1.4i geraak nadat ek die "Chico" decals afgespuit het.

Beserings kom ook voor. Ek het my wysvinger voor die "nozzle" gehou en dit was erg eina met ń vinger sonder ń vel op die kneukel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 09:32:03 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 758
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek hand was nog altyd. so as ek iets moet se gaan dit nie waarde byvoeg nie. 

Ek gebruik tuinslang en besem  dit werk vir my

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 11:41:05 am
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Gebruik maar die handwas. Dit nou net daardie dag gebeur met die skuip wat jy dit nie verwag nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 17:20:50 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1554
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Ek doen ook die besemwas ,het ook die skade van n hoedrukspuit gesien,net onnodige risiko.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 06:28:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het vir my n besem gekoop waarvan die vesel (hare) in n half maan gepas is. hy het n verstelbare handvatsel waar die tuinslang inprop met n kraan om watervloei te beheer was uit n emmer seepwater en spoel dan af 

EK gebruik ook die TEVO borsel wat jy by verimark koop.  Het myne nou al van die Penta se dae en dis nodig om hom nou te vervang.  Ek gebruik hom om self my voertuig te was want die hare is dieselfde soort wat al die jare by karwas plekke gebruik was op daai groot rollers.

Ek het ook die kleiner borsel wat gebruik word vir die kleiner hoekkies en wiele.  Beide van die borsels koppel jy aan die tuinslang.

Tenspyte van die borsel gebruik ek steeds my power washer om die karavaan af te spuit voor en na 'n was.  Ek hou net die spuit punt verder van die wa weg as ek nader aan venster en so aan kom.

Tot op hede nog nooit skade op my Penta, Classique gehad of Sensation nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 12:13:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

ek hand was nog altyd. so as ek iets moet se gaan dit nie waarde byvoeg nie. 

Ek gebruik tuinslang en besem  dit werk vir my

Werk maar oordeelkundig.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 07:05:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy die presure washer gebruik moet mens maar versigtig wees want jy kan die stickers op die wa af blaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 07:21:01 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek spuit my karavaan met die presure wash, maar bygese, dis nou nie die model Karcher wat die stene uit jou driveway spuit nie.

Gesonde verstand help altyd met sulke klas van aksies.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za