English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 153
Total Views: 83 291 903
topics: 11 632
replies: 139 986
views: 39 364 686
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Predict the score Springboks vs Ireland...

replies: 59
views: 8947
page 1 of 2
10 Jun 2016 @ 08:48:46 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2817
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Predict the score

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 08:53:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17549
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bokke 27
Ireland 15
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 08:58:07 am
Wimpie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 18 May 2015
Experience: 25 years
Bokke 35
Ireland 9
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 08:59:32 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Colin:        Springbokke   28         Ierland   22

Freda:       Springbokke   38         Ierland   20

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 11:07:17 am
Anonymous

SA - 32

Ireland - 19

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 12:28:06 pm
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 10 years
Bokke: 18
Iere: 12
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 13:37:31 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Bokke 26

Ireland 15

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 14:00:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Bokke 28
Iere 14
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 14:57:03 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Ireland 201/1 after 36 overs cool

Oh! Sorry - is that rugby score?

24/18 to the Bokke

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 15:11:15 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2248
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Bokke 21

Ireland 19

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 15:58:20 pm
Permanently Gone
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 05 Dec 2015
Experience: 37 years

Bokke 24

Ierland 11

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 00:22:32 am
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years
29 - 22 Vir die Bokke
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 08:45:51 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Bokke 34
Iere 21
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 09:00:21 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1037
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Bokke 38 Ierland 15
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 10:55:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Bokke 17
Ierre 15
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 13:15:24 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Bokke 23 Ierland 20
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 17:44:48 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Bokke 21 Iere 25

surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 18:01:49 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Hendrik jy "crook" nou.laughing  Jy mag nie 15 minute voor halftyd jou telling gee nie.yell  My senuwees is gedaan, ek hoop in die tweede helfte gaan die Bokke hul ritme regkry!  (Hou duimvas asb)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 18:03:43 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Die late tackle op Jantjies was net so gevaarlik soos die een op Lambie.  Moes eintlik 2 rooikaarte gewees het!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 18:48:13 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nie besef die game was al aan die gang nie. Was onder die indruk dit begin 19:00. Sal maar kyk op SABC. Is deurmekaar met hul uitsaai tyd.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 19:02:45 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2248
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Wonder of Heyneke nou ook die skuld gaan kry omdat ons deur 'n span geklop is met meer vaardigheid  en nie met Vermeulen, Esebeth en kie se regop stormram rugby nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 19:37:13 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Iere gaan wen 26...20
My voorspelling
Hehehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 20:02:37 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek was lanklaas so teleurgesteld in die Bokke.  Ek het regtig meer van die span verwag.  Die Iere was 14 manne en vir 10 minute net 13 manne en hulle het nog steeds alles domineer. Die Bokke het soveel foute gemaak, dit het nie eers gelyk of hulle wil wen nie.  Faf de Klerk, omtrent die beste in ons span, word vervang.  Willie "Tap Dancer" le Roux en JP Pietersen moet UIT.  Die "ou manne" het nie veel beteken nie.  Kom ons hoop maar Allistair maak die nodige veranderings en dit gaan beter in die volgende 2 wedstryde.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 21:17:15 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hendrik jy "crook" nou.laughing  Jy mag nie 15 minute voor halftyd jou telling gee nie.yell  My senuwees is gedaan, ek hoop in die tweede helfte gaan die Bokke hul ritme regkry!  (Hou duimvas asb)

Minstens was die telling gelyk op na ek my voorspelling gemaak het. So dit kon nog enige kant toe gaan. Belowe, ek het nie geweet die game was al aan nie.

In elk geval, dit was 'n swak vertoning van die bokke teen 14 man vir 'n groot gedeelte van die wedstryd.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 21:28:22 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek sou ges het bokke 25 Iere 15

Sou beslis verkeerd gewees het.

Ek is baie teleurgesteld, veral omdat hulle teen 14 man gespeel het en ook nooit gelyk het asof hulle gaan wen nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 23:27:01 pm
Anonymous

Ek neem aan bokke het verloor dat kliente so skel en tekere gaan terwyl ek gunste doen... ek neem maar aan dis die wiede endie voggies wat praat, sal weer more hoor he gaan dit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 00:58:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17549
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nie besef die game was al aan die gang nie. Was onder die indruk dit begin 19:00. Sal maar kyk op SABC. Is deurmekaar met hul uitsaai tyd.

 


SABC het die game eers vanaf 19h00 uitgesaai...delayed
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 01:11:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17549
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bokke laaik van verrassings...laasjaar die drama teen Japan....Nou Ierland eerste oorwinning teen bokke op SA grond😢
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 07:22:42 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Naas nogal ietsie oulik kwytgeraak na die wedstryd.
" Waneer ons verloor, se ons gou dat dit was slim spel van opponente. Nou is ons nie slim mense nie!!!!?"
Hy was seker baie lus om te vra ," is ons n onnosel klomp", maar dan het hy seker sy job verloor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 07:26:55 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Minstens was die telling gelyk op na ek my voorspelling gemaak het. So dit kon nog enige kant toe gaan. Belowe, ek het nie geweet die game was al aan nie.

In elk geval, dit was 'n swak vertoning van die bokke teen 14 man vir 'n groot gedeelte van die wedstryd.

 

Ja, ek het ook vroeër in die week gesien SABC saai dit 19h00  uit.  Mnet het die regte om dit regstreeks uit te saai.   Die skrif was halftyd al amper aan die muur.  Ja, goed julle kan dit ook maar vir my sê, want Colin het gesê ek praat nonsens.  Ek dink die Lions span sou beter teen Ierland gedoen het as die Bokke.winkcry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 07:40:23 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2248
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Stem saam met Naas ons het nog niks geleer van ons verloor teen Japan nie. Afrigter het halftyd gesê ons gaan te regop in kontak in en het met spelers gepraat maar niks het verander na halftyd nie. Japan het ons gewys om die man se bene te duik en hom grondtoe te neem maar ons wil die man so lank as moontlik ophou sodat hulle 'n lekker soen kan inkry. Afrigter sal manne moet kies wat sy patroon wil speel en ondervinding en repetasie beteken niks. Groentjie Faf het dit bewys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 07:54:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17549
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Nie goeie naweek vir SA sport nie...
SA A span verloor
SA onder 20 span verloor
Bokke verloor
Proteas verloor
😭
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 08:24:45 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Stem saam met Naas ons het nog niks geleer van ons verloor teen Japan nie. Afrigter het halftyd gesê ons gaan te regop in kontak in en het met spelers gepraat maar niks het verander na halftyd nie. Japan het ons gewys om die man se bene te duik en hom grondtoe te neem maar ons wil die man so lank as moontlik ophou sodat hulle 'n lekker soen kan inkry. Afrigter sal manne moet kies wat sy patroon wil speel en ondervinding en repetasie beteken niks. Groentjie Faf het dit bewys.

Daai laaste beweging van JP Pietersen kon 'n drie gewees het as hy laag gegaan het.  Toe handloop hy penregop tot voor die lyn.  Herman, ons het dom onnosel gespeel, niemand kon Naas eers kwalik neem as hy dit gesê het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 14:10:19 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
26/20 in die Iere se guns.
Nou maak hulle nie net die beste wiskey nie maar hulle speel ook goeie rugby
Passievol.......!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 14:17:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
26/20 in die Iere se guns.
Nou maak hulle nie net die beste wiskey nie maar hulle speel ook goeie rugby
Passievol.......!


Daai advert van santam, "what is rugby"

Wie maak J & B
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 14:29:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Man o the match aan bokke kant. Faf de klerk, lood de jager.
Beslis nie Jantjies nie. Te skuins gehardloop, die hele agterlyn in die kantlyn vas gedruk.
Beslis nie Willie nie. Hyt gedink hy gaan elke keer teenaan die kantlyn deurkom.
Elke ou het gedink om die bal a.s.a.p by mvovo uit te kry, of daar nou twee of drie verdedigers voor hom was of nie. Vermeulen het gedink hy gaan al die voorspelers van die iere regop platloop.
Gedane sake... hierdie was net my guptas. Kan saamstem of verskil,
Wat van die pad vorentoe. Waar is regter vleuel van die leeus. Combrinck.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 14:39:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Nog n paar sent.
Kannie al die fetch oorlaat aan Louw nie. Daar moet tenminste nog een wees.
Ons het nie as voorspelers gedommineer nie. Losskakel was TE voorspelbaar. Elke keer die bal langs agterlyn laat gaan tenspyte dat die opposisie TE vinnig opgekom het. Was stereotiep. Ons weet mos teen hierdie tyd ref,s is nooit SA vriendelik nie.
Weer net my opinie.
Whatever.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 14:57:36 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
J&B work deur die skotte gemaak oom Koos
Wonder of hulle kan rugby speel?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 06:47:28 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek weet wat aangaan nie, daar was net 2 op die veld wat gelyk het of hulle wou speel, Faf en Pieter Stef. Daar was net geen intensiteit of erns onder die bokke nie. Dit het gelyk of hulle net daar was om getalle vol te maak. Hulle het sonder passie gespeel.

Alister se game plan van wyd speel en hardloop, is nie die spel patroon wat meeste van ons super spanne speel nie, so die ouens kon nie in 2 weeke verander wat hulle al 15 jaar doen nie. As ek na Saterdag kyk, het ek nie veel hoop vir die res van die toetse nie.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 07:43:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gelukkig het die meeste spelers nie uit die Bulle gekom nie, anders het die Bulle weer die skuld gekry.

So ook die Afrigter.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:12:08 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

How did Ireland beat the Bokke?

They played "one short" ....

I mean "TWO SHORT" .........?????????surprised

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:43:30 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1037
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Onthou hulle se ons gaan n nuwe era in, die (verloor era)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:55:16 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2248
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Wonder wat se sielkundige effek het die transformasie onding op al die bokke - praat nou van al die bokke anderkleuriges en blankes.

Die foute wat gemaak word en die lustelose spel. Is die verskil tussen Super rugby en toetse te groot vir sommige spelers en probeer hulle te hard om te veel mense tevrede te stel. 

Malherbe het soveel strafskoppe afgestaan -  wat gaan deur sy kop? Selfs Ernie Els en groot sport persoonlikhede gebruik sielkundiges en motiveerende sprekers om te help.

Man vir man is ons spelers goed genoeg maar iets anders kort. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 10:01:59 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Jan ek stem saam, daar skort iets. Hulle is te lusteloos gewees, Lyk of die manne nie lus is vir speel nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 14:54:39 pm
Skimmie
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 24 Jun 2014
Ek het gehoop die bokke speel beter in die game 19:00 op SABC maar hulle het net so swak gespeel as wat hulle in die game 17:00 op DSTV gespeel het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 14:56:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17549
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het gehoop die bokke speel beter in die game 19:00 op SABC maar hulle het net so swak gespeel as wat hulle in die game 17:00 op DSTV gespeel het.

Lol...lyk my hulle leer ook nie😊😁👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 15:01:00 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Haai mark - ek hoop nie jy het altwee gekyk nie - een is erg genoeg!wink

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2016 @ 17:32:50 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

No predictions today! Is eveyone scared?

Not looking good 30 mins into the game.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2016 @ 18:35:36 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Tien minute oor. Kort net een drie Bokke. Asseblief!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2016 @ 18:40:36 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nou moet ons net keer. 29-26. Hou bokke hou!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2016 @ 18:45:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Skitterend 32-26.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za