English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 031
topics: 4 392
replies: 29 477
views: 17 335 740
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 731

Pragtige luiperd

replies: 27
views: 2132
21 May 2017 @ 22:41:05 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Met ons amper rampspoedige kamp in KNP na MA maagriep opgedoen het die nag voor ons die wildtuin sou ingaan en eers na ons van Phala af moes hospitaal toe in Tzaneen waar daar 4 mense ingekom het met maaggriep binne die 45 min wat ons daar was. Eienaardig die maagvirusse want ons het niks by enige plek ge-eet nie en als wat MA ge-eet het het ek ook ge-eet.

Ons sien ons hoe almal by ons verby ry en so halfpad tussen Phala hek en Letaba sien ons toe die luiperd wat regs langs die pad staan en na so rukkie besluit om oor die pad te loop. Binne 10m v d kar af. Nog so rukkie kon ons hom/haar sien soos sy deur die bosse beweeg. Dis slegs die 2e keer in baie jare wat ek 'n luiperd te sien kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 02:46:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir fotos Danie...bly maar n pragtige dier!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 07:24:44 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Pragtig! Ons het ook een in 'n driffie gesien tydens ons KNP besoek.

Hartseer om te dink dat party mense hierdie pragtige diere jag .... en dan wil sien as vertoonstuk as 'n vloermat of trofee teen 'n muur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 08:10:18 am
Anonymous

Pragtige fotos Danie, dankie👍👍

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 09:41:56 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Dankie vir fotos, bly my gunsteling dier omdat jy hulle ook nie so gereeld sien nie, maak dit altyd spesiaal as jy een kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 11:31:06 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Dankie vir die deel in so 'n mooi dier...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 17:00:31 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Mooi fotos Danie. Dit lyk al klaar droog daar in die KNP.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 20:56:52 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Piet ja die veld is soos winter hier in Letaba se omgewing. Was juis verbaas om die pragtige kondisie buffels hier te sien soos op my ander draad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 21:33:17 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Netjiese foto's
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2017 @ 13:41:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2017 @ 11:50:59 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 831
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years
Danie - Dankie dat jy en Susan ons gisteraand kom opsoek het hier in Satara. Dit bly maar lekker om 'n mede-forummiet in lewende lywe te ontmoet, soos ook my voorreg verlede jaar was met Lennie (Len Loader) en Koos Mol. Tot dusver ontduik die kolkat my nog vanjaar, maar ek is vol hoop dat ons hom/haar nog gaan kry. Darem, soos gisteraand vir jou gesê, al sy niggie (jagluiperd) met 3 kinders by 2 geleenthede gesien. Voorspoed daar in Pretoriuskop met al die "sightings".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2017 @ 21:31:51 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Chris ek moet vir jou weer se die wereld is maar klein dat jy Susan se broer goed ken in Kleinmond.

Gister het ons 'n paar klipspringertjies gesien wat rustig in die son le en bak saam met die baie olifante en buffels.

Wel ons geluk het net groter geword vandag op pad Petoorskop toe. Ons kom op 'n groot mannetjie leeu wat le en slaap so 20m v d pad af. Geduldig sit ons maar en wag en kan amper nie glo hy is alleen nie. Lekker in die skadu van 'n boom 9h30 in die oggend. Ons geduld is bellon want na so 20min staan hy en die wyfie wat in die gras was op en raai wat ? - dis paar tyd. Maar soos dit maar gebeur het die wyfie seker hoofpyn gehad.

2km noord van Tshokwane kry hoor ons 'n luiperd het so pas 'n rooibok gevang maar dis gou weggesteek en mens kon dit nie sien nie. Kom by Tshokkies aan en verneem ons 2 km suid het 'n luiperd 'n rooibok gevang en dit sit nou in 'n boom omtrent 35m v d pad af. Ons het gou gaan kyk en omgedraai en ontbyt gaan nuttig.

Net voor ons oor  Sandrivier ry kry ons weer 'n leeuwyfie wat op die sand le en wag vir iets om te vang. Ons besluit toe maar om nie verder te draai nie. Duskant Petoorskop kry ons klein hyenas in 'n sloot 3m v d pad af.

Wat was dus 'n goeie dag vir ons. Nou net die laaste v d groot 5 wat jy se ons sal verseker sien in Petoors se gebied.

Vanaand hoor ons hier in die kamp van 3 cheetahs wat 'n waterbok probeer vang en om weg te kom toe hardloop die bok die water in - ongelukkig vir die bok wag 'n krokodil haar in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2017 @ 22:27:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk of julle n baie suksesvolle dag agter die blad het. Die maanhaar en wyfie beweeg weg van die trop gedurende hul paartyd. Hulle reken dat hulle dan tot 30 keer per dag paar! ....gn wonder wyfie het "hoofpyn" nie😂
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2017 @ 22:37:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek lees ook in die Knp gids dat die mannetjies eerste eet. En dan wanneer kos skaars is, is daar nie genoeg kos vir die welpies nie , en tot 80% vrek van honger.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2017 @ 20:20:49 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert ek het op 'n kol in Namibie gaan kyk waar hulle leeus voer. Dit was my Mt Etjo. Daar gesien hoe die mannetjie hom trommeldik eet en die wyfie met welpies moet maar wag - maar ook net tot die wyfie besluit het nou is dit hul beurt en met een brul vlieg daai mannetjie weg v d karkas en eet sy en die welpies. Ja die mannetjies eet baie meer en ek glo dis dalk so dat baie welpies vrek.

Vandag weer 'n goeie dag gehad. Ons het ons no 5 v d groot 5 gesien op 2 plekke-renosters. Ook 'n naby gesig gehad van 'n leeu. Terwyl ons moes wag dat die buffels oor die pad beweeg hoor ons so 100m verder dat 'n leeuwyfie besig is om die buffels te bekruip. Ons sien waar sy le maar kan haar net net sien. Baie groot is ons verbasing toe die 2e wyfie ook oor die pad kom sowat 20m voor die kar en toe sy naby die ander wyfie kom toe gaan le die 2e een ook. Die tyd was nog nie reg vir die aanval nie en ons is so 30min later daar weg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2017 @ 01:12:18 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2017 @ 07:07:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Mooi Danie! Kon julle al Sables te sien kry. Ons het laas gesoek naby Pretoriuskop maar niks gesien nie...miskien veld te ruig daar?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2017 @ 07:34:42 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Nee Geert nog niks gesien nie. Het ook net swart witpense gesien by Gravelotte Laerskool vor ons in is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2017 @ 19:49:51 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Geert die kampers langs my het vandag die swartwitpense gesien hier baby Petoorskop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2017 @ 21:04:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Geert die kampers langs my het vandag die swartwitpense gesien hier baby Petoorskop.

Hulle is gelukkig..maar skaars!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2017 @ 18:48:54 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Wel wat 'n goeie tydjie wat nou einde se kant toe staan. Nog 'n 1e om wildehonde te sien. 4km suid van Kwaggapan op die H3. Daar was 'n koue wind wat gewaai het en onder die heldergroen bos het hulle teen mekaar gele. Na links le nog 1 en dan die een wat staan. Na so rukkie het die 2 wat eenkant was ook gaan lepel le. Selfs rooibokke wat naby verby gekom het het hulle nie eers laat roer nie.

Die renoster ook op die H3. Heelwat renosters gesien asook een met 'n kalfie wat net dae oud gelyk het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2017 @ 18:08:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
http://southafricaexposed.com/2017/09/17/watch-shocking-moment-leopard-attacks-tour-guide-in-kruger-national-park/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2017 @ 11:05:45 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Pragtige video van naby van 'n luiperd in 'n kamp. Nie iets om in die nag in vas te loop as mens MOET gaan en knyp :)

Kliek HIER

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2017 @ 11:26:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Pragtige video van naby van 'n luiperd in 'n kamp. Nie iets om in die nag in vas te loop as mens MOET gaan en knyp :)

Kliek HIER


Lyk my die koffie was te warm vir hom en hou nie van beskuit nie...😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2018 @ 07:43:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nice sighting...click on L I N K

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 20:47:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kyk of jy die luiperd kan raaksien op hierdie foto....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 18:06:58 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Daar is twee bome links bo. Onder die regterhandse een...?😅

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 07:04:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required