English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 483
Total Views: 83 105 223
topics: 988
replies: 13 954
views: 3 252 632
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Powr Touch oorskuif na ander wa

replies: 12
views: 153
09 Mar 2020 @ 14:58:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wie kan ek kontak om PowrTouch movers af te haal van n wa en weer installeer op n ander wa? Ek het Wouter van Ewiks gevra, maar hy sê hul werk nie meer met PowrTouch nie. 

.....ek gaan wa beslis nie Villiers toe sleep nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 15:29:53 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Probeer CARAVAN FITMENT Centre in Pta langs Pta karavane-hulle adverteer in Kamp en Karavaan of Google vir selnommer, of enige woonwa handelaar met werkswinkel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 15:37:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Probeer CARAVAN FITMENT Centre in Pta langs Pta karavane-hulle adverteer in Kamp en Karavaan of Google vir selnommer, of enige woonwa handelaar met werkswinkel.

Dankie....sal hulle probeer. Dis hulle wat eintlik Enduro opsit, maar sal seker ook op ander kan werk.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 15:54:41 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Hulle was eers agente vir POWR TOUCH en het myne destyds by my huis kom opsit nadat ek dit van 'n vorige wa afgehaal het. Praat met Michael snr , ek is seker hy sal jou help

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 21:58:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle was eers agente vir POWR TOUCH en het myne destyds by my huis kom opsit nadat ek dit van 'n vorige wa afgehaal het. Praat met Michael snr , ek is seker hy sal jou help

Dankie Lein, hulle het terug gekom na my met n prys....hulle help graag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 22:25:57 pm
Frans66
New Member
100% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 09 Mar 2020
Experience: 22 years

Doen dit self, dit is regtig nie moeilik nie. Ek het my eerste Powrtouch self geinstalleer. Al die inligting is aanlyn beskikbaar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:30:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is vreeslik maklik.  Kyk net hoe is die drade op die motors gekoppel met ander woorde watter kant van elke motor is die swart en rooi drade.  As ook waar is wat gekoppel op die beheer paneel.

Teken 'n skets van die beheer paneel se punte en merk hulle 12345678 ens

Plak 'n stukkie maskeer band op elke draadjie en skryf die no daarop neer.  Ek sien die mover is tans aan die voorkant van die as gemonteer.  Sou dit nodig wees om dit agter die as op die volgende karavaan te monteer sal jy dalk net die drade op elke motor moet omdraai om vorentoe op die remote selfde te hê as vorentoe van die karavaan.

Moet ook nie die drade korter knip nie of sommer net verleng nie.  Ek was deur Johan Spies van Reich Motor movers mee gedeel dat die drade na die motors verkieslik dieselfde lengte moet wees.  Ek het nie gevra hoekom nie

Het die mover van my Penta afgehaal en oorgebou op die Classique. Puik gewerk. Sonder dat ek my waarborg verloor het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:50:08 am

Dankie....sal opsie oorweeg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:02:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die moeilikste gedeelte is om die movers op te lig en aan die onderstel vas te bout.

Onthou die spasie tussen die roller en die wiel as die movers ge- disengage is, is 19mm.

Sny 'n stukkie hout van 19 x 19mm ongeveer 150mm lank.  Pas dit tussen die wiel en roller in as jy instaleer.  Bêre hom sommer vir latere checks.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 08:03:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Doen dit self, dit is regtig nie moeilik nie. Ek het my eerste Powrtouch self geinstalleer. Al die inligting is aanlyn beskikbaar

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 13:14:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wie kan ek kontak om PowrTouch movers af te haal van n wa en weer installeer op n ander wa? Ek het Wouter van Ewiks gevra, maar hy sê hul werk nie meer met PowrTouch nie. 

.....ek gaan wa beslis nie Villiers toe sleep nie

Ek wonder hoekom Wouter net so n klein rukkie PowrTouch gedoen het?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 15:03:53 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 303
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Jacques @ CJ Aircons does/did mobile services/installations.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 09:16:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wonder hoekom Wouter net so n klein rukkie PowrTouch gedoen het?

Seker maar kompetisie met sy eie produk.  Hy verkoop dalk meer van die Powr touch as sy eie of sy eie verkoop so meer dat dit nie winsgewend is om steeds Powrtouch te verkoop nie.

Rede kan beide kante toe wees. Net hy sal kan sê hoekom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za