Just saw this on a Sanparks page today
Thanks Alex
Since last week folks
Ons was verlede jaar teen die einde van Augustus daar - absoluut 'n pragtige plek. Indien jy soontoe gaan, maak seker dat jy deur die "boom" hek gaan amper bo - let wel dat indien jy jou karavaan sleep, jy die sal moet afhaak aangesien omdraai plek bo baie moeilik is. Dit is egter heel veilig om die karavaan daar te laat vir die middag.
Geniet dit!!
Weskus blomme begin hulle koppe uitsteek Na die goeie reens gaan die blomme pragtig wees Die veld om Melkbosstrand is gesaai met wit,geel,en oranje blomme te pragtig
Pragtig!
Dink na die naweek kan daar dalk n paar waens in die blomme se ringting hardloop.
Sal afhang van die level.......
We went into Postberg today not too may flowers just yet but we did see this little guy.
Sy ma het vir hom splinter nuwe pajamas gekoop.
I spoke to a friend who lives in Langebaan. Flowers will be late this year as we have had less rain than usual. Good rains predicted the end of this week and next week.
I spoke to a friend who lives in Langebaan. Flowers will be late this year as we have had less rain than usual. Good rains predicted the end of this week and next week.
As well as a lot of heavy wind 🤨