English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 370
topics: 921
replies: 12 344
views: 3 196 699
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Portable wifi

replies: 16
views: 271
19 Aug 2019 @ 20:29:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kan miskien heel handig wees tydens kamp. Ken iemand hierdie produk? Pryse vir data klink heel billik....R99 vir 10gig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 20:32:39 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4233
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Kan jy dalk die naam gee en ook hoe lyk hul dekking? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 20:33:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 23:28:38 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4233
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dit lyk heel aantreklik. Ek wonder net hoekom is daar nog geen artikels geskryf oor hulle as hulle reeds minstens vanaf Feb 2019 teen dieselfde prys die 10GB aanbied. Hulle netwerk sien ek werk op MTN en Cellc en maak van 'n geseelde SIM gebruik in hul Wifi router.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 05:47:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wat is die spoed waar teen dit werk.  Ook seker afhanklik van die sterkte van die sein.

Is daar enige beheer maatreels as jy nou baie data begin gebruik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 05:50:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk regtig aantreklik.  Wonder of iemand op die forum dit al gebruik vir terugvoer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 06:48:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Al wat my bietjie pla is, daar is nie kontak besonderhede op hul website nie (of altans ek sien dit nie)....hoekom nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 06:56:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Al wat my bietjie pla is, daar is nie kontak besonderhede op hul website nie (of altans ek sien dit nie)....hoekom nie?

Die "dame" wat dit op Facebook adverteer, het ook geen ordentlike profiel nie....ek ruik n rot

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 07:07:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja nee wat daar is klaar te veel waarsku tekens. Mens moet dit raporteer iewers.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 07:35:24 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

My vrou het 'n draagbare router. Sy het 'n kontrak by Vodacom vir 24 maande  wat haar R199 pm kos vir 20GB bedags en 20GB snags. Die router het R150 gekos.

Dit werk dieselfde as 'n selfoon, so jjy is afhanklik van seinsterkte en opvangs. As jy uit data hardloop, koop jy addisionele data en laai dit op net soos wat jy met "pay as you go" maak.

Sy maak die afgelope 5 maande gebruik daarvan en dit werk vir ons uitstekend. Die router is klein en sy dra hom in haar handsak en jy kan hom selfs in jou hempsak sit.

Metro Homes Centre in Centurion het so 2 maande terug 'n spesiale aanbieding vir R150pm vir dieselfde packet gehad.

Ek sien ongelukkig nêrens die spoed by die spesifikasies nie.

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 09:29:46 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

My vrou het 'n draagbare router. Sy het 'n kontrak by Vodacom vir 24 maande  wat haar R199 pm kos vir 20GB bedags en 20GB snags. Die router het R150 gekos.

Dit werk dieselfde as 'n selfoon, so jjy is afhanklik van seinsterkte en opvangs. As jy uit data hardloop, koop jy addisionele data en laai dit op net soos wat jy met "pay as you go" maak.

Sy maak die afgelope 5 maande gebruik daarvan en dit werk vir ons uitstekend. Die router is klein en sy dra hom in haar handsak en jy kan hom selfs in jou hempsak sit.

Metro Homes Centre in Centurion het so 2 maande terug 'n spesiale aanbieding vir R150pm vir dieselfde packet gehad.

Ek sien ongelukkig nêrens die spoed by die spesifikasies nie.

 

 

Ek gebruik dieselfde pakket en router. Die spoed is LTE, wat so 25Mbs is, afhangende van waar jy is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 11:19:56 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek hoop die pryse van data word verlaag voordat ons aan die einde van die jaar ons datakontrak moet hernu. Kry tans 20gb plus 20gb maar ons gebruik nie alles nie. Sal maar afgradeer. Die aanbod hierbo lyk aantreklik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 12:46:27 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4233
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Chris julle het volgens my 'n baie goeie pakket gekry. Data kom die heeltyd af en dink net dat nie lank terug het 1GB via prepaid by Voda jou R249 gekos. Ek die afgelope lang naweek weer verbaas gewees om buite Middelburg wel goei sein te he vir Rain waar daar eintlik nie sein is volgensd hul kaart. Hul vaste internet wat R299 was voor hulle dit gestaak het vir nuwe kliente wat jou 25GB gee in piek tyd wat 18h tot 23h is en 'n buite piek van 25GB van 23h tot 18h is steeds vir ons 'n wenner. Hul netwerk is net beperk buite die dele waar daar genoeg mense is om 'n toring te regverdig.

Ek dink die Mi-Link is dalk riskant met min kliente en geen werklike inligting behalwe dat hulle HK in die Vrystaat is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 13:05:13 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek neem my telkom Wifi van die huis saam as ek wel moet werk doen ens... Het laas Desember saamgeneem en kon nuttig gebruik. Ek betaal elkgeval vir Desember, ek kan maar netsowel saamneem


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 16:16:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

My vrou het 'n draagbare router. Sy het 'n kontrak by Vodacom vir 24 maande  wat haar R199 pm kos vir 20GB bedags en 20GB snags. Die router het R150 gekos.

Dit werk dieselfde as 'n selfoon, so jjy is afhanklik van seinsterkte en opvangs. As jy uit data hardloop, koop jy addisionele data en laai dit op net soos wat jy met "pay as you go" maak.

Sy maak die afgelope 5 maande gebruik daarvan en dit werk vir ons uitstekend. Die router is klein en sy dra hom in haar handsak en jy kan hom selfs in jou hempsak sit.

Metro Homes Centre in Centurion het so 2 maande terug 'n spesiale aanbieding vir R150pm vir dieselfde packet gehad.

Ek sien ongelukkig nêrens die spoed by die spesifikasies nie.

 

Maak ook gebruik van een sodra ons op die pad is. 

Het ander Wi-Fi by die huis. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 17:02:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4233
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Artikel onder 'n ander naam as mi-link

https://www.wifi-deals.co.za/content/3920/highs-and-lows-of-data-prices-in-sa

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 17:53:36 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons gebruik prepaid data van Vodacom as ons weg van die huis is (meeste van die tyd) met wi-fi by die huis.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required