English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 267
Total Views: 82 390 870
topics: 4 392
replies: 29 477
views: 17 335 727
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 218
views: 17 252 356

Port Edward Holiday Resort

replies: 11
views: 4017
07 Sep 2015 @ 12:50:05 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Has anybody been at this resort, any coments

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 12:55:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Die enigste oord wat ek in daai omgewing besoek het, was port-o-call by trafalgar as jy miskien daarna wil kyk?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 13:17:36 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Was lank laas daar

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 13:18:11 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Was lank laas daar

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 15:53:28 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Koel is deur die kerek het bespreuk en betaal vir n week. Glo gaan nie teleur gesteld wees nie

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 16:05:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Geniet dit! Julle moet maar terugvoering gee as julle terugkom...sien daar is nog nie baie inligting van die oord op forum nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 16:07:49 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Sien dit is maar skaars maar dit lyk lekker en het met mense gepraat wat al daar gekamp het en hulle se dit is lekker.

Vriend het ook vandag gery en gaan kyk en se dit lyk goed.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 16:33:11 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Geniet julle triplaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 17:32:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Geniet dit, laatweet hoe die plek is.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 17:42:53 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Baie mooi en skoon. Hulle is slegs oop gedurende skoolvakansies. Hulle het ook redelike goeie sekuriteit. Baie lekker strand met 'n restaurant wat swakkerig was toe ons daar was, op die strand reg langs die karavaanpark. Hulle "catch of the day fish" was "trout" wat 'n varswater vis is! Hehehe
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 17:46:47 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Het na hul website gekyk.  Lyk baie goed en glo dit gaan lekker wees daar. Geniet dit.cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 22:29:45 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Dankie almal ons sal terugvoer gee na ons daar was.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required