English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 788
Total Views: 83 281 205
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 648
Share all those nice recipes with everybody...

Pork belly roast

replies: 12
views: 454
25 Apr 2020 @ 09:15:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het onlangs 2 pork belly roasts gekoop wat reeds gemarineer is. Ek het laas naweek nou een op die weber gaar gemaak, maar om die regte woorde te gebruik....dit was vetterig en vieslik. Ons het alles weggegooi. Nou sien ek nie kans vir die ander een nie, behalwe as julle my kan help met n resep wat dit eetbaar maak. Hoor graag van jul idees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 23:13:09 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years

Hallo Geert. Ons braai gereeld n pork belly. Ek kyk altyd vir n dun een. Het eenkeer n dik belly gekoop en hy was net so vetterig  nie lekker nie. Kan jy hom nie in sy dikte middeldeur sny  om die meeste spek af te kry nie. Verder gooi ek net n mengsel speserye oor en braai hom stadig op die kole. So n gebraaide belly is baie lekker. Ek dink die ding kom in by die dikte van hom. Hoop jy kry hom reg. Ek braai juis more weer een.

Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 07:43:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hallo Geert. Ons braai gereeld n pork belly. Ek kyk altyd vir n dun een. Het eenkeer n dik belly gekoop en hy was net so vetterig  nie lekker nie. Kan jy hom nie in sy dikte middeldeur sny  om die meeste spek af te kry nie. Verder gooi ek net n mengsel speserye oor en braai hom stadig op die kole. So n gebraaide belly is baie lekker. Ek dink die ding kom in by die dikte van hom. Hoop jy kry hom reg. Ek braai juis more weer een.

Ja....ek dink dis waar die probleem inkom by dié wat ek het.....het te veel vet. Ek dink dit was omtrent 20% vleis gewees. Dis jammer...kan nie vooraf sien nie, want hy is mooi in n net toegespan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 10:22:17 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Geert, sny hom in skywe - lekker pork rashers. Braai hom goed, lekker crispy.

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 10:54:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, sny hom in skywe - lekker pork rashers. Braai hom goed, lekker crispy.

Dankie Gerhard....goeie idee....maklikste manier seker om meeste vet uit te braaiπŸ‘

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 11:48:55 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ons braai hom sommer in die oond en dit is heerlike vleis.   Sny eers meeste van die spek af, sny dit in klein blokkies en braai dit uit vir kaaings.  Die vet is iets nostalgies vir my.  As 'n spesiale lekkerny het ons soms as my ma kaaings uitgebraai het, die vet kon gebruik in plaas van botter.  Met sout en peper op 'n sny brood of op mieliepap, is dit heerlik.  Baie ou  bakresepte gebruik ook varkvet.

Ek is nie lief vir weberbraai nie- die resultaat smaak vir my gewoonlik na brand.

Pork belly is natuurlik die oorspronklike gerookte spek.  As gevolg van die groot aanvraag vir die lekkerny is ander dele van die vark ook mettertyd in spek omskep.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 14:26:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal hom graag in rashers wil sny soos Gerhard voorgestel het, maar glo ek gaan sukkel om hom in lekker dun snye te sny as hy ontdooi is. Sover ek weet sny slagters hom in daai dun skywe as hy gevries is....maar ek het nie so n saag nie....mes gaan nie werk nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 15:30:11 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Met 'n baie skerp met behoort jy na aan die slagters se snitte te kom.  Die braai rashers is ook nie so dun as die ontbytspek nie wat dit makliker maak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 17:49:28 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 511
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

As a Low Carb High Fat eater this would be my type of food.

 

I do find that with very fatty cuts like lamb ribs that it is more tasty and palatable cold, the day after.

 

Also the fat rendered into Lard can be used for frying etc rather than 'man made' vegetable oils.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 18:20:16 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 511
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Futhermore, pork fat is high in vitamin D.

Patients with high levels of vitamin D had Mild serverity to Covid-19

Also low levels of vitamin D is associated with poor metabolic health, the biggest risk factor of severe Covid-19.

(Other than smoked/cured pork I do not eat pork...)

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 22:08:49 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Ek gebruik ‘n Stanley mes wat  net vir hierdie doel gebruik word    Dit sny die vel makliker as enige mes en dan  kan jy die vleis met ‘n gewone mes sny     

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 06:27:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek gebruik ‘n Stanley mes wat  net vir hierdie doel gebruik word    Dit sny die vel makliker as enige mes en dan  kan jy die vleis met ‘n gewone mes sny     

Slim plan...dankie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 08:02:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Koop altyd die dunste een.  Ek sit hom in die weber net met bietjie knoffel en braai speserye bo oor.

As hy baie vetterig is moet hom nie in die drup pan sit nie.  Sodat die vet lekker kan uit braai.  Klein uitjies en aartappeltjies in daai drup pan werk puik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za