English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 460
Total Replies: 252 130
Total Views: 83 212 298
topics: 993
replies: 14 078
views: 3 256 582
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Polystyrene vir kampeer produkte?

replies: 7
views: 255
27 May 2020 @ 17:43:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17370
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

n Vriend van my het toegang tot n redelike grootmaat polystyrene balletjies by hul werk. Hy wil iets daarvan maak. Hy het my gevra wat hy daarmee kan maak wat sal help met kampeer aangesien ons kampeerders altyd op die uitkyk is vir ligte produkte en polysyrene dit kan bied. Ek kon aan niks dink nie.....het julle miskien enige idees?

Hoor graag van julle!

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2020 @ 19:03:34 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 401
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

 Hello Geert,  the four main uses for Polystyrene that come to mind are Temperature  control, Packaging, Floatation,  and  Decoration.

Unless Someone wants to float their caravan down the river,keep it warm and decorate it with Bunnies and Piggies then I am not sure.

Oh yes ! the little bollitjies can be put on a fish hook in place of bait.

 

Can't wait for some serious ideas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2020 @ 19:33:43 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2231
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Die mense wat ons lifejackets vir kanoe- roei maak,  gebruik die balletjies wat hulle instik vir flotasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2020 @ 23:36:43 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Vervaardig Cooler bokse of draagbare koue water houers vir die somer. Maak linings vir trommels, kratte of karavaan kaste wat breek goed kan beveilig terwyl jy ry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 08:02:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Gebruik dit in die lining van bestaande ou koeler bokse om isolasie te verbeter.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2020 @ 09:42:31 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Dalk is die vissermanne nog `n beter opsie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2020 @ 09:54:24 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 816
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

dis nou iets interesant.  Mens het altyd 1000 gedagtes maar kom gou met een op eish   ek weet nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 15:12:33 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Het al gesien hulle maak die "skoottafels" om van te eet. Dit is n houtblad met materiaal onder vol van die ballballetjies. Jy sit op jou kampstoel met die gadget op jou skoot en dit neem die form van jou benne aan met n gelyk opervlakte om jou kos op te sit.    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za