English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 777
Total Views: 83 280 869
topics: 1 001
replies: 14 171
views: 3 260 510
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Pole steady's

replies: 31
views: 8879
25 May 2016 @ 14:19:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Krap vanoggend rond en kom af op n 40 mm aluminium pyp en kry toe die gedagte om die "koppies"onder die vertikale pale van dit te maak. (Ons wil mos gewig spaar, hehehe)

Jy het nodig.
40 mm aluminium pyp
6 mm kabel klampe
6 mm boorpunt
Sny die pyp in 70 mm lengtes. Boor gaatjies en sit klampies aan en jy kap dit sommer vas met n reguit tent pen.
Nou wil die pics nie laai nie , maar ek stuur dit a.s.a.p
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 14:20:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Verkeerde prentjie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 14:24:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek sien die koppies maar sal nie werk vir die pale nie foot-in-mouth

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 14:26:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Willem .As daai koppie vas gekap word kom hy nooit los nie
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 14:28:06 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jippie. Hulles is daar. Hierdie keer die regtes.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 15:48:29 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Baie slim idee.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 16:11:53 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Johan, ek verstaan natuurlik nie die foto's van die pole steadies nie, 'n dom vrou jy weet.yell  Maar ek hou van die eerste foto's.  Wat steek jy weg in daai staalglas waaraan jy so lekker suig?wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 18:51:13 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2211
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Rooi cooldrink.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 19:48:38 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Rooi cooldrink.

Kan 'n whiskey ook rooi wees?wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 19:57:50 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Is die nou n pypie om jou dop in te laat staan ? Net n korter model as eerste fotos.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 20:29:18 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Ek verstaan ook nie. kan ek asb sien hoe dit gebruik word. Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 08:01:37 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Johan,

Dit lyk na 'n goeie idee.

Ek sou die bokant van die pen dan in die pyp gesit (teen die kant) het en net die onderste stel boude gebruik

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 11:11:06 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Hi Johan,

Dit lyk na 'n goeie idee.

Ek sou die bokant van die pen dan in die pyp gesit (teen die kant) het en net die onderste stel boude gebruik


Jip agterna so besef. Volgendes gaan net een boutjie met klampie in he.

Jan en Freda. Jy sit die pyp om die verikale pale, veral die middelstes. Dan druk jy n pen deur die klampies se ogie en kap dit vas in die grond.
As die wind nou die tent oplig kan die paal nie omvalnie en om dit te keer maak jy n tou aan bokant om die "swart"konnekter vas en onderaan kap jy dit met n elbow pen vas. Nou kan die tent ook nie meer opwip nie.
Sommige vertikale pale kom in twee stukke wat jy aanmekaar moet druk. As die wind die tent opruk spring die twee pale uitmekaar en die tent val plat. Het met my gebeur way back met my ou sprite. Solar 1996 model.
Sal in elk geval fotos van dit weer oplaai... dan sal julle sien. Ek maak ook nie meer my hoeke se lyne skuins uit nie, val gecurig oor die lyne.

Herman, was nie rooi koeldrank nie. J&B met honey en EISCH.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 11:23:55 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hou die tent vas.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 11:46:58 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Daar gaan die idees weer!smile

Daardie lissie ding om die paal is 'n goeie idee - soms breek die materiaal lissies op tente en gazebos - gewoonlik het ek die tou direk aan die paal vas gemaak, maar as dit by bêre kom nie altyd so maklik nie.

In stede van pale onder die tent, het ek 'n tou ingesit op rally se kante en as die wind waai slaan ek net 'n anker pen elke kant in (anders hang dit maar net los - kan eintlik ook tussen in as dit nodig geag word) - minder gewig, niks ekstra om te bêre nie en doen dieselfde.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 12:04:03 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jip. Jy gee my nou extra idees. Die tou, rekkerige tou, kry dit in meters te koop...deur die lissies en vaskap weerskante om te werk soos die seiltjies wat op ldv's se bakke agter aan brakkets vashaak,, nou vaskap.
Die ding met die los paal is jy slaan net penne op die punte in. Deesdae gebruik ek verfroller extensions wat deur rekkies ryg en ek stel hulle die lengte wat ek wil he. As jy jou in sanderige grond bevind trek die penne uit. Ek het deesdae van die re-inforcerods staal met die riffels penne gemaak met n T aan die bokant. Hulle trek nie sommer uit in sand nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 13:29:07 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Dit hou paal vas as jy wil paal dans
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 13:32:02 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit hou paal vas as jy wil paal dans

Pieter, jy sal 'n interessante buurman uitmaak.laughing

Kan ook werk as die klein kindertjies aan die pale hang. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 14:16:30 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jip Freda, dit sal werk want hulle rem en trek soms aan die paal. Nou kan hulle maar trek en wals met hom.
Hoop jy verstaan nou die werking ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 14:36:30 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ag nee, Johan, dit raak te ingewikkeld vir my op papier.  Ek moet dit in lewende lywe sien, dan verstaan ek.  Maar Colin het dit kom kyk en is beindruk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 08:41:06 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Johan, Goeie idee. Dit sal waarskynlik ook help met die opslaan van die tent wanneer die pale aanhoudend omval as iemand dit nie vashou nie.

Ek merk op jy gebruik ook die idee om die tou nie reguit vanaf die bopunt van die paal te span nie, maar met 'n lus 'n entjie ondertoe. Ek merk dit nogal baie in karavaanparke. Mense wat dit gebruik het aan my verduidelik dat dit die paal stewiger in die grond druk. Ek het dit ernstig oorweeg en oordink en tot die gevolgtrekking gekom dat dit nie regtig werk nie.

Kom ek verduidelik my redenasie. Kom ons maak die lis wat om die paal gaan baie lank, s tot so 10cm vanaf die onderpunt van die paal. My logika s dat dit die paal bykans gladnie sal aftruk nie, ook nie die paal horisontaal sal stewig hou nie- maw nie sal keer dat dit link en regs sal swaai nie en ook nie die tent sal styf trek nie. Skuif nou die lus geleidelik boontoe en logika s weereens dat die afdruk grond toe, die horisontale swaai en die trek van die tent mettertyd al meer sal raak en die maksimumpunt sal bereik as die lus heel bo aan die paal is. Of mis ek iewers iets?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 08:55:14 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Frederick ek sit my toue presies soos Johan se toue op, die rede hoekom ek dit doen, is om die swart plasteik pen wat bo op die paal kom te beskerm. Ek het gevind dat as die tou net om die plastiek vas kom dat die pen buig, as die tou eers so 20cm vertikaal af gaanom die paal gedraai word en dan skuins af na die grond is daar nie skuins druk op die boonste plastiek nie dus hou hy langer. wat ek ook doen, is om 'n afsonderlike tou van bo reg langs die paal af te span en dan om elke afsonderlike deel van die regop paal te draai en dan met 'n pen reg langs die regop paal vas te slaan hou ek die regop paal seksies in mekaar. Dan is daar geen manier dat die pale uitmekaar sal gly/trek as daar erge wind is.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:13:36 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Fred, Dit maak sin. Karavaanmense is nogal vindingryk n! Ek hou van jou idee met die tou wat jy om die paal draai. Ons het al 'n paar maal in die middel van die nag moes ralleytent afslaan na die wind onverwags opgekom het en dan waai die tent gewoonlik soos 'n vlag rond en die pale is die wereld vol.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:25:46 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die nuwe tente het jy nie meer nodig om hom styf te trek (van die karavaan vorentoe) nie, jy moet hom basien net op die grond vas hou.

'n Rally moet jy steeds weg van die karavaan af trek om hom styf te kry dan help dit ook om 'n 2de tou loodreg grond toe te vat om die poot op die grond te hou want al wat die wind nodig het is om die poot net van die grond af te lig en dan swaai hy uit en als val plat.

Dit is dan die doel van Johan se 40mm pyp aan die onderkant, dit keer dat die paal skuif van waar jy hom gesit het.

Hier sal ek die tou 'n lis om die paal sit en onder die deel waar die tent se voorkant ophou, die rede vir dit is dan is die trek stremming nie op daai lissie om die plastiek koppel stukke nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:38:38 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Willem, ek gaan dit beslis voortaan gebruik. Wat jy s is presies wat met ons gebeur het. Ek het ongelukkig nie aan hierdie eenvoudige oplossing gedink nie. Ek kan ook nie onthou dat ek al 'n tent gesien het wat so opgerig is nie. Moontlik na hierdie draad sal dit wel in gebruik kom.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:44:45 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Frederick

Jy kan ook na dié drade gaan kyk:

Geniet dit.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:50:11 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Mooi man gaan hom brobeer daai move

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 11:28:44 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Ek stem saam met Willem (Wilsur).

In die ou dae moes jy die toue so vêr as moontlik uit neem om die tent styf te trek - Probeer dit gerus en gryp nou die paal in 'n opwaartse rigting en sien hoe maklik dit is - daarom het tente in die verlede makliker geskeur.

Deesdae het ons verstelbare "dak" pale wat uit stoot en dus moet toue hoofsaaklik af te trek. Nou kan die wind nie so maklik die tent optel nie.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 13:27:05 pm
Anonymous

So lyk my pole steadies. Dit was oorspronklik vir sambrele bedoel, maar soos mens se behoeftes verander,  pas jy mos maar aan.laughing

Aan die een kant van die pyp is 'n nut vas gesweis met met 'n "wing bolt" wat die paal vas druk binne die pyp, aan die onder kant is 'n lang pen wat "L" shaped is om dit in die grond in te trap / kap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 20:15:57 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Ek slaan 'n 10mm pen in die grond en druk die tentpaal daaroor (ek het 'n X in die poot se swart rubber gesny), die pen steel so 120mm bokant die grond uit. Sterk wind kan die tent oplig, maar die poot skuif nie rond nie.

Orals waar ek kan gebruik ek die knippies om pale en pote aan mekaar te hou, die ouer karavane het dit gebruik. Nou kan my pale en pote nie uitmekaar Val nie.

Kamp groete,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 10:27:01 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Willem, Het na jou vorige drade gekyk- baie dankie dat jy jou ondervinding met ander deel. Ek gaan beslis voortaan my tentopslaanmetode verander- na amper 50 jaar! Nooit te oud om te leer nie. My situasie was dat ons baie selde met meer as 'n ralley tent gekamp het (uitsondering: lank staan) en hy het net een horisontale paal -in die nok. Nogtans sou die regaf tou gewerk het- een tou op die hoeke 45 grade uit en een reguitaf grond toe. Sou 'n paar middernagtelike krisisse moontlik vwerhoed het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2016 @ 09:00:15 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Mooi man, hoe meer ons deel, hoe slimmer word ons.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za