English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 116
topics: 10 827
replies: 124 951
views: 38 859 609
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pneumatic Jockey wiel

replies: 24
views: 6921
05 Dec 2014 @ 10:51:19 am
Anonymous

Na maande se gesoek het ek nou 'n pneumatic wiel gekry, dit is nou nie 'n geval van haal oue uit en sit nuwe in nie, maar ek moet so paar mods doen.

Ek het 'n nuwe jockey kompleet gekoop wat reeds 'n breer wiel in het, (die ou jockey se vurk is baie te klein) maar die nuwe wiel se senter is smaller as die een wat ek uit haal. Dus moet ek 'n bus op die as sit om die gap tussen die as en die wiel se gat te vul, en dan moet ek die "sideway play" met washers blok, anders hardloop die wiel so 15mm rond na kante.

Dus moet ek so paar mods doen, toe ek die vurk effens oop buig, breuk die welding afSealed, nou dink ek netsowel, as ek my wa op daai ding moes laat sak sou dit gebreuk het en skade veroosaak.

Ek weet dat Al-Ko Vereeniging sulke jockeys het, maar teen daai prys kan ek maar kan ek 'n DIY vir onder R500.00 doen.

Goeie vriend het reeds sy proffesionele hulp aangebied, maar ek wil eers dit 'n go gee voor ek toe geeLaughing

Baie dankie ou maat vir jou aanbod, ek hoop ek gaan self regkom,(anders is my self vertroue in sy kanon) en hoop jy sluit aan by die gesels hier op die forum, jy het baie om met ons te kan deel, hou op lees, en "join"Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 11:24:49 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Geniet jou projek Johann.

Gooi so 'n paar fotos soos jy vorder asseblief.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 11:37:01 am
Anonymous

Hendrik ek sal so maak, tyd is besig om my in te haal, ek ry Vrydag om die kinders op lughawe te gaan haal, dan ry ons Lekkerrus toe. Als moet klaar en reg wees teen Woensdag, anders kap ek stress soos my dogter altyd sêEmbarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 11:55:08 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Hou ons op hoogte Johan

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 12:16:07 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Hi Johann

Just remember to check the pressure in your jockey as well when you do your van's nothing worse than trying to manouver a van on a flat pneumatic wheel.... Been there done that with a Maco-mule wheel  I once had....

That goo you spray in a flat tyre workes quite well, but follow the instructions... Locate puncture, rotate puncture to bottom, fill with goo wait till it stops squizzing then rotate round-n-round-n-round.....

just my 1,2c worth...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 12:36:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Johann foto's sal nice weesLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 12:55:51 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Johann hope it works out well good luck with the project. A Willem says some pics please 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 13:03:42 pm
Anonymous

Na maande se gesoek het ek nou 'n pneumatic wiel gekry, dit is nou nie 'n geval van haal oue uit en sit nuwe in nie, maar ek moet so paar mods doen.

Ek het 'n nuwe jockey kompleet gekoop wat reeds 'n breer wiel in het, (die ou jockey se vurk is baie te klein) maar die nuwe wiel se senter is smaller as die een wat ek uit haal. Dus moet ek 'n bus op die as sit om die gap tussen die as en die wiel se gat te vul, en dan moet ek die "sideway play" met washers blok, anders hardloop die wiel so 15mm rond na kante.

Dus moet ek so paar mods doen, toe ek die vurk effens oop buig, breuk die welding afSealed, nou dink ek netsowel, as ek my wa op daai ding moes laat sak sou dit gebreuk het en skade veroosaak.

Ek weet dat Al-Ko Vereeniging sulke jockeys het, maar teen daai prys kan ek maar kan ek 'n DIY vir onder R500.00 doen.

Goeie vriend het reeds sy proffesionele hulp aangebied, maar ek wil eers dit 'n go gee voor ek toe geeLaughing

Baie dankie ou maat vir jou aanbod, ek hoop ek gaan self regkom,(anders is my self vertroue in sy kanon) en hoop jy sluit aan by die gesels hier op die forum, jy het baie om met ons te kan deel, hou op lees, en "join"Laughing

Ek check jou op,Laughing Johann

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 14:13:24 pm
Kevin
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 22 Dec 2009
Experience: 15 years
Hi Johann

All the nest with your project and hope you meet your deadline. Where exactly is Lekkerrus?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 15:18:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geniet en veilig sleep.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 17:22:46 pm
Anonymous

Hi Johann

All the nest with your project and hope you meet your deadline. Where exactly is Lekkerrus?

Kevin Lekkerrus is near Oog resort, (Nylstroom area)but very nice and "exclusive" .

I will post photos ASAP. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 17:26:59 pm
Anonymous

Warren, I was thinking that 2 bar would be fine, the max rated pressure is 3 bar. What would you suggest, keeping in mind that the downward pressure in theory should not exceed 120 Kg? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 18:03:23 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Sounds about right...

Start there, and look at the tyre. with full nose weight.

You don't want "balooning" on the sidewalls which will make the contact area elongated, the smaller contact area the easier it will be to move.... Make sense?

From there, I recon don't exceed 2.3 if 3 is max rated...

Remember, it be only a wee chappie of a tyre..

Oddly, it is exactly the other way round with a Maco-mule, as the elongated footprint under the tyre gives greater grip on grass ETC

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 20:13:51 pm
Anonymous

Now I have put my thinking cap on, will this wheel take the pressure, what if it pops while I move the van. 

Warren, nou my koppie raas, I should not think, yust do and seeLaughing, but that's me, always playing devils advocate. 

Definitely,  taking the original jockey with.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 20:33:54 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Definately over-complicating.. Daai wielitjie sal die job maklik doen..

One other thing, check the clearance between the road and the bottom of the wheel, when you're hitched up, might be an idea to have one of those brackets that allows you to completely remove the jockey wheel & post. But store it in the boot not the van... 

They slide around and can damage the panelling, and it's a bummer to get it in and out of the van door....and, sides it is at hand when you unhitch..

120Kg's... magies my boep weeg meer.EmbarassedCry

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 21:00:52 pm
Anonymous

Thanks for your valued input Warren, much appreciated.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 08:22:05 am
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 39 years

Hallo Johann,

Ek stel ook belang is jou proses en tipe wiel. Wil ook graag diy. My jokkiewiel kan heel uithaal uit die stang en het 3 harde wieletjies, maar hulle ploeg maar lekker as die mover begin stoot. Ek dink 'n wiel wat effens "boep" maak, sal lekker oor sagte areas ry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 21:37:59 pm
Anonymous

Vernon, ek het so bietjie baie meer af gebyt as wat ek kan kou,  maar hoop om more aand klaar te kry met die wiel,  Dan sal ek fotos oplaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 21:47:30 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 39 years
Ek hou vir jou duim vas Johann. Sien uit na die fotos
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 14:34:42 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years
Ha, ek het so 'n lugband op my "Pophuis" gepas (moes ook die oorspronklike juk verander, sweis ens.) en met die EERSTE uitstoot van die karavaan, stoot ek die karavaan oor my grondsluit meganisme vir my garage deur (deur rol toe, sit 'n skuiwer in om te verhoed dat dit van buite oopgemaak kan word) en B O E M ! bars die band. My arme buurman vlieg omtrent oor die heining soos hy skrik - dog toe ek en Joan skiet opmekaar (almal was vol van die Oscar Pistorius geval) ..... so toe moes ek maar alles weer uitmekaar haal om die oorspronklike wiel terug te sit! Pasop vir sulke probleempies - Ma was NIE baie be-indruk omdat ons amper 2 ure later kon uittrek nie!!!
Nee wat, sal maar hou by die oorspronklike ontwerp!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 14:43:30 pm
Anonymous

Eina, Nico, hoop maar dit gebeur nie met my nie, ek vat in elk geval die ou jockey saam. "You never know"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 18:42:13 pm
Anonymous

Hier is so foto of 2, Nico, jy het my nou regtig aant worry. Die foto waar die wiel op die wa is wys nie mooi die grond vry hoogte nie, maar hy is net so hoog soos die ou wiel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 21:17:03 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Johann looks good let us know how it works 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 21:22:27 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 39 years
Hi Johann, jy het regtig 'n netjiese werk gedoen. Ek hoop van harte dit wer mooi. Gee jy om om te sę watse wiel jy gebruik? Groetnis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2014 @ 14:57:46 pm
Anonymous

Hi Boens, ek sien nie watse maak dit is nie, maar het dit by hardeware winkel gekoop.

Die wiel het mooi geloop, Lekkerrus was baie nat, en die wiel het presies gedoen wat ek wou he, geen wegsak nie. As dit ooit bars, koop ek weer een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required