English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 033
Total Views: 82 377 479
topics: 4 386
replies: 29 449
views: 17 333 496
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 306
replies: 135
views: 12 592

Plek Om te Camp in Tuin route

replies: 11
views: 2348
13 Mar 2017 @ 18:59:10 pm
QuentinCampbell
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 13 Mar 2016
Hi Almal ons soek plek vir camp vir die 24th Dec to 8th Jan 2018.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 20:34:01 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Quentin, daar is baie kampplekke op die tuinroete.  Vanaf Stormsrivier regdeur tot by Mosselbaai.  Jy sal ongelukkig nie nou al kan bespreek vir 2018 nie.  Die besprekings vir meeste parke vir Des 2018 open eers in of na Januarie 2018.  

Ek stel voor jy google "Caravan Parks Garden Route".   Of beter nog, download die gratis "Kamp en Leef" wat jy vanaf hierdie blad kan doen.  Onder "Resorts" hier op die forum sal jy ook meeste name kry.   Dan kan jy op elk van die parke se webtuiste ingaan vir meer inligting.  Kyk almal goed deur en besluit waar sal jy graag wil kamp.  Stuur dan vir hul 'n e-pos om te hoor wanneer jy kan bespreek of jou naam op 'n waglys sit.

Ek kan die volgende kampe aanbeveel, net omdat ons reeds daar was, maar daar is heelwat ander ook:

Plettenbergbaai : Forever Plett, Keurboomstrand, Arch Rock

Wilderness : Island Lake

Knysna : Buffelsbaai

George : Glentana, Victoria Bay

Hartenbos : ATKV Hartenbos, Dibiki

Mosselbaai : Die Punt, Die Bakke

Die datums wat jy wil gaan is vir die mees gesogte tydperk en om 'n bespreking daarvoor te kry gaan ongelukkig gepaard met heelwat moeite en geduld.  Maar as jy vroegtydig begin, glo ek jy gaan regkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 20:37:47 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Jammer, ek besef nou jy wil die einde van die jaar gaan kamp.  Ek het verkeerd gelees.  Dan moet jy dadelik die kampe, van jou keuse, kontak om te hoor waar jy plek kan kry.  Sommige sal dalk reeds vol bespreek wees, maar sal bereid wees om jou naam op 'n waglys te sit, want hul kry gewoonlik kansellasies later in die jaar.  Hoop jy kom reg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 06:22:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Google Harkerville Forest Lodge. Dis 10km buite Plet oppad Knysna toe.  Lieflike stil plek so 1.5 km agter die SASOL Garage.

Omrede dit buite die dorp is, is alles steeds rustig. Swembad en Foefie slide (Zip line) vir die kinders. Baie stap en fietsry roetes in die direkte omgewing.

Ablusie geriewe gee ek so 7 uit 10. En dan die prys DIT IS FLIPPEN GOEDKOOP. Ons en vriende het Des 2016 3 weke hier gekamp teen 'n derde van die prys wat ek sou betaal het aan die Natal se kus.1

Net so een pic om te wys hoe dit daar lyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 09:30:13 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Thanks for this useful information Leon...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 14:33:49 pm
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 21 years
G'day Quentin!
Plett Forever, Glentana and Harkerville. As mentioned in a prior post. My top 3 in that order. See Garden Route photos in my dashboard gallery. Keurbooms River pics are Forever Plett, beach and grassed sites are Glentana and the pool and terraced sites are Harkerville. You can't miss! Enjoy!
Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 14:47:10 pm
QuentinCampbell
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 13 Mar 2016
Hi Leon

Great het plek gekry Baie Dankie👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2017 @ 10:21:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Plesier. Ons het op die Voleyball baan gestaan weens die lengte van die Maia. Die ander staanplekke het lekker bome maar minder spasie.

Silver seil het mooi gewerk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2017 @ 10:29:05 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Hi Leon

Great het plek gekry Baie Dankie👍

Dit is nou pragtig.  As ons Junie by Plett kamp, gaan ons verseker kyk hoe dit daar lyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 14:35:29 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Net so terloop, daar is n klub of so iets wat elke jaar die Arch Rock karavaanpark in Keurboomstrand blok bespreek vir hulle lede.

So Jan en alleman mag dan nie daar kamp nie.

Selfsugtig sal ek reken.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 22:38:30 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Net so terloop, daar is n klub of so iets wat elke jaar die Arch Rock karavaanpark in Keurboomstrand blok bespreek vir hulle lede.

So Jan en alleman mag dan nie daar kamp nie.

Selfsugtig sal ek reken.

Arch Rock don't have caravan /camping sites any longer.

Please note:

Camping facilities are no longer available from Arch Rock Seaside Accommodation. We apologise for any inconvenience caused.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 10:50:20 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Aaag dammit, dit was so ń mooi plek. Dankie Brian. 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required